Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Misty Cliffs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Misty Cliffs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Misty Cliffs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Misty Cliffs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Misty Cliffs Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Misty Cliffs

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Canary Cottages bied gemaklike verblyf 2 selfsorgkothuise wat op 'n residensiële eiendom in die pragtige dorp, Kommetjie geleë is. Die huisies is in 'n pragtige tuin, en elkeen het 'n aparte ingang en uitsig oor d...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glencairn, Wes-Kaap

Ras Vill is 'n selfsorgwoonstel in Glencairn, een van Kaapstad se voorstede. Dit is teen Valsbaai se kus, sowat 4 km noord van Simonstad. Die eenheid het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het...

Vanaf
R747
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kaapstad, Wes-Kaap

SANParks Slangkop Tented Camp skuil tussen inheemse melkhoutbome, sowat 100 m van die see af. Hierdie tentekamp het 'n marine-tema en is die ideale plek om die son in die Atlantiese Oseaan te sien wegsak. Dis op d...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

A Sunset Place is aan die hange van die Rooikrans (Roodeberg) geleë, 'n bergreeks wat die tuiste is vir sekeres van Suid-Afrika se bekendste wilde diere. Dit kyk uit oor die Noordhoekvallei met pragtige uitsigte oo...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Sunset Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Capri in Kaapstad. Die perseel is 'n ideale vertrekpunt vanwaar gaste die verskeie besienswaardighede van die Suidelike Peninsula kan verken. ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Kom bestee tyd in hierdie rustige, ruim, selfsorg-tuinwoonstel. Lighthouseway is 15 jaar oud en het alreeds 'n hele klomp gaste wat weer en weer terugkeer. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers en 'n kombui...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Crystal Cottage bied moderne, romantiese selfsorg-akkommodasie in die hartjie van die pragtige Kommetjie. Dit is 150 m vanaf 'Die Kom' en 300 m vanaf Surfer's Long Beach. Crystal Cottage is 'n baie gemaklike en vei...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Glencairn, Wes-Kaap

Glencairn Nature Retreat is in Glencairn aan die Suidelike Skiereiland van Kaapstad. Dit is skuil teen die berg en is naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Dié knus huis het...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Storyhouse in Kommetjie is stapafstand vanaf Long Beach (ongeveer 200 m). Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede. Die uitgestrekte strand bied geleentheid vir swem, stap, draf, branderplankry en vele meer. K...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kommetjie, Wes-Kaap

Greenways Beach House is 'n groot, moderne vierslaapkamerhuis in Kommetjie. Daar is wonderskone see- en berg-uitsigte van elke slaapkamer af. Die biljartkamer is toegerus met 'n volgrootte-biljarttafel. Die oopplan-...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Aquaview Beach House is 'n selfsorggastehuis met 3 verdiepings en asemrowende uitsigte oor Long Beach. Dis net 'n klipgooi van die strand af. Die huis is gerieflik ingerig vir 8 gaste en die hoofingang lei na die ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glencairn, Wes-Kaap

Safari Lodge Home is 'n houthuis met uitsigte oor die vallei en op die berg in Glencairn, net 2 km van die strand af. Hierdie eenslaapkamerhuis bied 'n safari-lodge-gevoel in die voorstede. Op die onderste verdiepi...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Kommetjie Villa is in Klein Slangkop Privaat Eko-landgoed tussen die strande en Tafelberg Nasionale Park geleë. Die villa skuil in die hoek vir totale privaatheid en is net 750 m van die openbare strand af. Die vil...

Vanaf
R749
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

A Seaside Place is aan die bekende Long Beach in Kommetjie geleë. Die strand staan veral bekend as uitstekende branderplankryplek en is 'n trekpleister vir mense van heinde en verre. Die strand is ook 'n lieflike p...

Vanaf
R1 573
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Eagle's Nest Luxury bied verblyf in selfsorgwoonstelle teen die berg in Simonstad. Die woonstelle het 'n uitstekende uitsig oor die omgewing, Valsbaai en die hawe. Verblyf by Eagle's Nest Luxury word in 2 woonstell...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Wavesound bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis met 3 slaapkamers in Kommetjie. Dit is naby Long Beach, 'n gewilde plek vir branderplankryers. Dié opgeknapte huis bied slaapplek aan 7 gaste en bes...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Glencairn, Wes-Kaap

Glen Heights One bied verblyf in Glencairn met 'n uitsig op die berge en oor 'n stukkie van die see van die privaat balkon af. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Glencairn, Wes-Kaap

Glen Heights Two bied verblyf in Glencairn en bied 'n uitsig op die berge en oor 'n stukkie van die see van die privaat balkon af. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Long Beach Perfection Cottage is 'n lieflike selfsorg-tuinkothuis met 'n ideale ligging by Long Beach in Kommetjie. Dié knus kothuis is die perfekte basis vanwaar die skoonheid van Kommetjie en Kaapstad verken kan ...

Vanaf
R1 305
per nag, vir 2 mense
Hotel in Simonstad, Wes-Kaap

The Lord Nelson Inn bied gehalteverblyf in Simonstad en is ideaal as jy die Kaapse Skiereiland en Kaappunt wil verken. B&B-verblyf word gebied in 10 en suite-kamers. Die hotel kombineer sy koloniale erfenis met 'n ...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Misty Cliffs akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za