Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Misty Cliffs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Misty Cliffs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Misty Cliffs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Misty Cliffs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Misty Cliffs Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Misty Cliffs

15% af Aanbod!
VanafR4 200
R3 570
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Turrakom is ’n gerieflike vierslaapkamerhuis wat ingerig is vir selfsorg, op die rand van die water, met van die beste uitsig in Kommetjie. Die huis bied alles wat jy sal nodig hê vir ’n lang vakansie saam met ...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

House Pax is 'n selfsorghuis wat teen die berg in Simonstad geleë is. Dié vakansiehuis het 3 verdiepings en bied lieflike uitsigte oor die baai en omgewing. Dis ook net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardi...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Dreamtime Cottage and Beach Home is 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Kommetjie. Die eenhede is ideaal geleë, net 60 m vanaf die strand en 'n skilderagtige rit na verskeie ander besienswaardighede in ...

20% af Laaste Kans!
VanafR1 331
R1 065
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth, Wes-Kaap

Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure. Dit is deur George Huskinson gebou en die plek wa...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Simonstad, Wes-Kaap

El Mirador is hoog teen die hange in die historiese Simonstad geleë. Die luukse woonstel kyk uit oor die hele Valsbaai, van Kaappunt tot die bekende Kaapse Hangklip. El Mirador is 'n luukse selfsorgwoonstel. Die wo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 2)
Hotel in Seaforth, Simonstad

aha Simon's Town Quayside Hotel is in Simonstad in die Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, strande en ikoniese besienswaardighede soos Boulderstrand, Kaappunt en die Scratch Patch. ...

Vanaf
R2 460
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Admirals Watch is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis wat pragtige uitsigte oor die hawe en die see in Simonstad bied. Dié eksklusiewe villa is ideaal geleë, naby die winkels in die waterfront, restaurante en...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Wingate Escape bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel. Gaste het eksklusiewe toegang tot die slaapkamers en badkamer in The Annex op die onderste verdieping. Die ingang word met die hoofhuis gedeel, maar ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Simonstad, Wes-Kaap

Jubilee Square Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Simonstad aan Valsbaai se kus. Die woonstel kyk uit oor Jubilee Square met 'n gedeeltelike uitsig oor die seiljaghawe. Daar is slaapplek v...

Vanaf
R1 998
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seaforth, Wes-Kaap

Penguin Palace is slegs 2 minute se ry vanaf die beroemde Boulders Penguin Colony. Penguin Palace is op die Simonsberg geleë in ’n rustige, veilige area, en dis slegs 1 km van Simonsberg sentraal. Dié verblyf bi...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn, Wes-Kaap

Incazura Guest Suite and The Light House in Glencairn bied gerieflike verblyf in 'n lieflike en suite-kamer en selfsorg strandkothuis wat smaakvol gemeubileer is. Die perseel het pragtige see- en berguitsigte en is ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Victory View bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-ateljeewoonstel met sy eie ingang op 'n residensiële perseel waar die eienaar ook woon. Victory View het 'n pragtige ligging bo 'n seiljaghawe in Simonstad met 'n ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glencairn Heights, Wes-Kaap

Simon’s Town Gastehuis is ‘n 4-ster-gastehuis in die prentjiemooi dorpie Simonstad in Kaapstad. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en warm gasvryheid naby aan verskeie doendinge. Die ...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glencairn, Wes-Kaap

Moonglow Guesthouse is geleë aan die hange van die Glencairnberg en kyk uit oor Valsbaai. Moonglow is op die Kaappuntroete wat besoekers 'n verskeidenheid aktiwiteite bied, soos bootritte, besoek aan Kaappunt, die...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glencairn, Wes-Kaap

Ollava Guest Room is in Glencairn geleë en kyk oor Valsbaai uit. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die Boonste Kamer is op die boonste verdieping en het 'n privaat ingang. Die kamer lei na 'n balkon met sitplek wat...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Valley Lodge is in Capri in Kaapstad en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos Vishoek se strand, Boulders-strand en Kaappunt. Dis die ideale bestemming vi...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glencairn, Wes-Kaap

Seascape Guest House is teen die ongerepte berghange met asemrowende uitsigte oor Valsbaai geleë en het die ideale ligging om die Wes-Kaap se skoonheid van Kaappunt tot die Wynlande te verken. Die gastehuis bied g...

Vanaf
R2 930
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kommetjie, Wes-Kaap

Blue Whale Way is 'n vakansiehuis langs die Atlantiese Oseaan in die kusdorpie Kommetjie. Die perseel grens aan 'n natuurreservaat en die omgewing is totaal ongerep. Stap bloot van jou voordeur af tot op Long Beach ...

Vanaf
R1 385
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glencairn, Wes-Kaap

Simon's Town Lodge bied gerieflike, rustige, ruim selfsorgverblyf tussen die berg en see in Simonstad. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n woonstel op die boonste verdieping en 'n tuinvilla. Dié 2 eenhede kan a...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn Heights, Wes-Kaap

Glen Eden Studio is 'n selfsorg-dakwoonstel op die eienaar se perseel in Glencairn Heights, Kaapstad. Die eiendom is omring met bome en bied ongelooflike see- en berguitsigte van voor af. Dié helder en lugtige oop...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Welkom by die Misty Cliffs akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za