Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Mooivallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mooivallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mooivallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mooivallei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mooivallei Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Potchefstroom, Mooivallei

Graceland Guesthouse is in Potchefstroom naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir reisigers, oornaggaste en mense wat by familie kuier. Die gastehuis het 12 smaakvo...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Vyfhoek, Mooivallei

Kirstenbos is op 'n kleinhoewe in die Mooivallei Park-area in Potchefstroom geleë. Dié B&B is 5 minute se ry van Noordwes-Universiteit af en is naby mediese- en sportgeriewe in Potchefstroom geleë. Dié 2 kamers...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vyfhoek, Mooivallei

Biekierus Selfsorg Akkommodasie is op 'n kleinhoewe in die hartjie van Potchefstroom geleë. Dit bied gerieflike en bekostigbare verblyf. Gaste kan kies tussen Die Shack, My Huisie, My Nessie, Die Boomhuis, die Spa...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Mooivallei

Farmhouse Guesthouse bied 'n rustige en bekoorlike plattelandse wegbreek in Potchefstroom. Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers en 'n tuinwoonstel met slaapplek vir 2 gaste elk. Die gastehuiskamers het gema...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Mooivallei

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van der Hoff Park, Noordwes

14 @ Strauss bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed van staproetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurlike parke in Potchefstroom. Aard...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Rob's Place bied selfsorgverblyf in Potchefstroom met 'n ontspannende, war en plattelandse atmosfeer. Hierdie ruim en ontspannende venue moedig gaste om hulself tuis te maak met all geriewe beskikbaar vir gaste om t...

Vanaf
R1 524
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vyfhoek, Noordwes

Baillies Manor Guest House bied B&B-verblyf in Van Der Hoffpark in Potchefstroom. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap en is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Verblyf word gebied in 23 u...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van der Hoff Park, Noordwes

Ons by Anne's Place wil ons gaste hartlik welkom heet. Anne's Place is in 'n Franse Koloniale-styl gedekoreer wat oorvloei in die pragtige tuin in 'n stil straat, ideaal vir daardie vroegoggend draf of 'n laatmiddag...

20% af Aanbod!
VanafR690
R552
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

The Gallery is in Potchefstroom geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne wat reis of as 'n gemaklike oornagplek. Die eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Alma Mater is 'n B&B-gastehuis in Potchefstroom, slegs 1 km vanaf die Noordwes-Universiteit. Verblyf bestaan uit 2 dubbelkamers, 'n gesinseenheid en 'n selfsorg-eenheid. Die dubbelkamers is op die grondvloer en be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mooivallei akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Potchefstroom blad indien jy na meer Potchefstroom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za