Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Graskop is 'n dorp wat naby die besienswaardighede is asook die pragtige natuurskoon."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Attractive surroundings."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Silver Mist Guest House

"Beautiful gem in Mpumalanga."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Nice view to Kruger National Park."

Marlothpark, Mpumalanga

Phumangeni Marloth Park

"Absoluut mal oor Marloth en sal graag ons eie huis daar wil hê."

Waterval-Onder, Mpumalanga

Die Bloukop Koggelmander

"Die omgewing is pragtig en daar is baie te doen vir natuurliefhebbers, maar Waterval-Boven sowel as Machadodorp gaan ten gronde."

Marlothpark, Mpumalanga

Lion King 3953

"Sal aanbeveel as toeristeroete, maar sal mense afraai om in besige tye daar te besoek want die infrastruktuur kan nie die lading hanteer nie."

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"Jammer dat die stadsraad nie die paaie onderhou nie, so 'n mooi dorp wat nie onderhou word nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas

"First time to Marloth Park, it won't be our last. Loved that it is so close to Kruger, that it is wild and unspoilt. The River View Restaurant had divine prawns and the little shop had most of what you'd need for your stay."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Maroela Lodge & Spa

"Sal definitief weer daar bly, uitstekend."

Dullstroom, Mpumalanga

The Artists Cottages at Le Quartier

"It's our once a year getaway. Dullstroom is an amazing destination."

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"Lovely countyry living, with all the necessities within easy reach."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox Hill Guest House

"Awesome golf course at Highlands Gate. All the restaurants are friendly and efficient."

Witrivier, Mpumalanga

Bayhill Drive Lodge

"Pragtige omgewing en uitstekend gerat vir toeriste. Die ideale tyd om dit te besoek, is waarskynlik in die herfs. Vir ons was einde Desember te warm."

Marlothpark, Mpumalanga

Marlothi Safari Park

"Plek van rus en afskakeling."

Marlothpark, Mpumalanga

Marlothi Safari Park

"Marlothpark bied alles wat jy nodig het en meer vir 'n vakansie in die Bosveld!"

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Cottage

"Uitstekend. Die diere was besonders en n trop zebras het elke aand klokslag kom inloer. Almal was vriendelik en behulpsaam."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Vyf sterre vir natuurskoon. Die strate is vol gate en die restaurante net so-so."

Witrivier, Mpumalanga

Stille Woning Guest House

"Witrivier is 'n skoon rustige dorp met baie om te sien en te doen."

Hazyview, Mpumalanga

Hotel Numbi and Garden Suites

"Sentraal Hazyview is te besig maar die omliggende area is beter."

Sabie, Mpumalanga

Dublin Guest Lodge

"Die dorp word nie onder hou nie. Swak diens aan toeriste. Sal nie weer daar oornag nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Paradise 3844

"Ek hou daarvan, lekker tussen die diere."

Mkhondo, Mpumalanga

B @ Home Guest House

"Daar is lekker eet plekke sommer naby soos Mamma Mia en Munch."

Blad
Blad 100 - Wys 2971 tot 3000
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang