Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6062 resensies.

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"Lekker plek uit die stad en baie shops en eetplekke. Gaan na die Birds of Prey, dit is a must. Dullstroom is ’n lekker plek en lekker weer om te ontspan."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge Unit 543

"This is the best place you can be situated to enjoy the Panorama."

Marlothpark, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"My persoonlike observasie is dat daar baie mens is wat rondbeweeg, maar kan nie sien dat daar iewers werk gedoen word of ingeboek is nie. Toegangsbeheer op voetgangers moet verbeter."

Marlothpark, Mpumalanga

Self-Catering Cottage

"An amazing destination for all bush lovers."

Kiepersol, Mpumalanga

Cuckoo Ridge Country Retreat

"Pragtige natuur en vriendelike mense."

Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Bush Retreat

"Rustige atmosfeer. Winkelsentrum het alles in wat nodig is. Gerieflik naby aan die Krugerwildtuin."

Chrissiesmeer, Mpumalanga

Stasiemeester

"Klein historiese dorpie en ons eerste ervaring van Chrissiesmeer."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis

"Marlothpark is altyd vir ons 'n lekker plek om by te gaan rus."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Sheppard Boutique Hotel

"Indien daar sokkerbyeenkomste is moet publieke areas vermy word."

Panoramaroete, Mpumalanga

Rock View Lodge

"Asemrowende natuurtonele. Dit is 'n groot jammerte dat die paaie nie goed onderhou word nie. Die bestuurder kan nie regtig bekostig om rond te kyk nie. Die motoriste in die omgewing bestuur uiters ongeskik en gaan roekeloos teen sperstrepe verby en wag ook nie hulle beurt af nie. Dit is duidelik dat padreëls glad nie afgedwing word nie. Dit is beslis 'n hoë-risiko area om in te bestuur."

Marlothpark, Mpumalanga

Ndlovu Rest

"Almal was baie vriendelik en opgewek. Spesiale dankie aan die lifeguard by die swembad was so mooi na al ons kiddies gekyk het. Dink sy naam was Sipiwe/Sipiwo."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"The potholes in the town are terrible and need serious attention."

Kiepersol, Mpumalanga

Sabaan Guest Farm

"The view of this area is excellent."

Marlothpark, Mpumalanga

Doornkom

"Sal enige tyd weer gaan. Baie van die diere gehou, was lekker en het lekker gerus."

Barberton, Mpumalanga

Bushwhacked

"Baie mooi en interessante dorp met vriendelike mense."

Marlothpark, Mpumalanga

Twalumba

"It's a nice place."

Marlothpark, Mpumalanga

Weltevrede Lodge

"Sal baie graag daar wil grond koop en plek bou vir aftrede. Netjies en baie skoon."

Marlothpark, Mpumalanga

Phumangeni Marloth Park

"I absolutely loved being at Marloth Park!"

Witrivier, Mpumalanga

7 Saint Andrews

"Witirivier was en sal altyd die poort wees na die Laeveld. Goed geleë en gemaklik om orals uit te kom, van Lydenburg, Sabie Grapskop, Pelgrimsrust, tot die Kruger Nationale Park. Watervalle en poele tot wild."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas

"Very neat and beautiful place."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Be Our Guest

"Nelspruit is a beautiful place, the views are absolutely lovely and so is the weather."

Marlothpark, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Ek was net ’n bietjie bekommerd omdat daar so baie locals vrylik in Marlothpark rondloop."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Die dorp het baie agteruit gegaan en die paaie is baie sleg!"

Kiepersol, Mpumalanga

Mackers

"Gaan zipline saam met Skyway trails in Hazyview."

Blad
Blad 103 - Wys 3061 tot 3090
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang