Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6002 reviews.

Graskop, Mpumalanga

Monia

"Great town. "

Lydenburg, Mpumalanga

Manor Guest House Lydenburg

"Paaie is net bietjie sleg, maar andersins 'n baie mooi plek."

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Te min tyd gehad vir rondkyk, maar genoeg gesien om te wil terugkom."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop, you are totally amazing. We are coming back with the whole family in October. We can't help but want to share this beautiful town."

Marloth Park, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Pragtige plek en omgewing. Sal julle beslis weer wil besoek en, wie weet, dalk 'n aftreeplekkie koop."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudu's Rus

"Die park is in baie goeie toestand en ons het dit baie geniet."

Marloth Park, Mpumalanga

Oppidraai

"Paradys. Mense wie nie opregte liefde en respek vir diere, wild of mak, het nie, moet assseblief nie hierheen kom nie!"

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing, jy moet net bietjie huiswerk doen en jou oë oophou."

Marloth Park, Mpumalanga

Marloth Kruger Whispering Ants

"Lekker vakansieplek. Wild, warm weer en kindervriendelik. "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Almar View Guest House

"Nelspruit is die perfekte toeristebestemming. "

Graskop, Mpumalanga

A Pilgrims Rest

"Pragtige natuurskoon in Graskop omgewing. Die Gorge Lift was 'n heerlike ervaring."

Hazyview, Mpumalanga

Sabi River Guesthouse

"Meeste geriewe beskikbaar."

Groenkol, Mpumalanga

The Gables Guest House

"Area is veilig en geen geraas nie."

Hazyview, Mpumalanga

Tatenda Guesthouse

"Hou van nuwe uitbreidings, nuwe winkelsentrums en natuurlik steeds die fantastiese natuur."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Pragtige dorpie met die mooiste natuurskoon. "

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Ongelukkig baie mistig, maar dit is die natuur!"

Marloth Park, Mpumalanga

Hippoholiday

"Lekker bosveld. Kort net 'n ordentlike winkel-sentrum(pie)."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Heelwat toeriste-aantreklikhede."

Machadodorp, Mpumalanga

The Grey's Inn

"Lots of potholes in the road system."

Marloth Park, Mpumalanga

Oppidraai

"Altyd aangenaam om daar te kuier, personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Van die paaie kan miskien so bietjie aandag kry, ek weet na erge reën verspoel hulle maar. 'n Skraper oor die pad sal dalk help."

Marloth Park, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Sal voorstel die ingange word strenger beheer en werker voetgangers beperk word tussen deur huise. "

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Selfs naby die Kruger Wildtuin vir 'n dagbesoek. "

Marloth Park, Mpumalanga

Oppidraai

"It is beautiful and not far from home, so we will definitely be visiting again."

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"Die dorp self word nie geonderhou nie, een groot slaggat. Maar dis 'n baie mooi area. "

Hazyview, Mpumalanga

Mackers

"Hazyview is baie sentraal geleë. Die Panorama-roete, die Wildtuin en Nelspruit is baie naby. Maklik toeganklik. Paaie na Abie en Graskop baie swak. Uiters swak."

Dullstroom, Mpumalanga

Elandskloof Forel Plaas

"Mooi plek met goeie eet en drink plekke."

Marloth Park, Mpumalanga

Korhaan Self-Catering Cottage

"Ons geniet Marloth elke keer. Beslis een van ons gunsteling bestemmings."

Page
Page 152 - Showing 4531 to 4560
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers