Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6049 reviews.
"Dullstroom is 'n heerlike ervaring en ons sal weer gaan, maar ander verblyf gebruik."
"Die restaurante se kos was heerlik en baie waarde vir geld. Die area is mooi skoon en die mense is vriendelik."
"Belangrik dat besoekers sal onthou dat dit ook bewarea is en hou by die reëls van Marloth."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Zebrina Guesthouse"Het al vele kere in Nelspruit oorgeslaap, by verskillende akkommodasie."
"Slaggate. As jy reguit ry gaan die polisie jou aftrek vir bestuur onder die invloed."
"Dullstroom is 'n baie lekker plek vir 'n naweek-wegbreek. Dit kan nogal besig raak, daar is goeie restaurante, lees maar eers die resensies. Ek sal Vine Wine Bar & Eatery aanbeveel."
"Dullstroom was eerste op ons lys van besoek en staan paal bo water in vergelyking met sommige van die ander klein dorpies besoek. Dit leen homself baie meer tot toerisme en blyk gesond te wees in ekonomiese welvaart."
"We love the area, people are friendly. You have all ameneties at your disposal."
"Ons geniet altyd 'n besoek aan Dullstroom en het nou al in vyf verskillende plekke gebly."
"Die Birds of Prey en Waffle House is 'n moet! Dit is maar 'n koue bestemming so pak die warm goed!"
"Besides the wet weather, we had a wonderful time in the Kruger National Park."
"Die park self is groot en skoon, en het nie 'n tekort aan diere om te sien nie. Baie van die paaie is nie vir elke motor nie, maar met 'n bakkie of 4x4 sal daar nie probleme wees nie. Marloth is ook naby aan Die Krugerwildtuin wat 'n pluspunt is."
"Lyden is mooi en die omliggende omgewing nog mooier. Dit was bietjie ver vir my om te ry, maar dit was die moeite werd. Ek sal graag wil gaan indien ek meer tyd het. Die dorpsmense is warm en vriendelik. Daar is baie mooi eetplekkies en dit pad is goed ten spyte van die slaggate. Ek het 'n paar plekke stil gehou en foto's geneem."
"Besides Eastern and Western Cape this is by far the best holiday destination for overseas and local travellers. Advertise more."