Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.
"Mense is so vriendelik. Interessante winkeltjies. Heerlik geëet by Mayfly. "
"Pragtige dorpie, vriendelike mense, puik restaurante en winkels. "
"Regtig 'n baie lekker, rustige plek, sal beslis aanbeveel vir diegene wat lief is vir bos."
"Was nie beïndruk nie. Daar is goeie plekke, maar baie plekke se eerste indrukke lyk maar nie goed nie. Paaie in baie slegte toestand en winkels swak en duur."
"Great plek, baie diere te sien. Winkels en restaurante kan duur raak, maar dit bly die moeite werd."
"Sabie kort net TLC op hulle paaie. Watervalle is netjies en skoon. Eetplekke vriendelik en het lekker geëet en kuier."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Magisha Guest House"Die strate is donker en baie bebos. Is nie gewoond daaraan nie en kan 'n onveilige gevoel in die aand skep. Die munisipaliteit behoort daaraan aandag te skenk."
"We've been coming to Dullstroom for the past 45 years and have seen it grow from a small dorp to a thriving tourist attraction. Many places to see, things to do and shopping to be had if that is your wish, plus many places to eat."
"Ons geniet Marloth wegbreke altyd. Dit is lekker om bietjie in die bos te kan kom waar dit nog veilig is."
"Die paaie is in 'n slegte toestand. Veral die pad teen die wildtuin se draad. Marlothpark het die swak verskoning dat dit Veeartseny se pad is. Ja ons weet dit, maar maak die pad reg. Veeartseny sal te bly wees as julle die pad mooi kan herstel. Maak daai pad reg asb!"