Geverifieerde Resensie
Myburgh Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Myburgh Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 13 resensies.
"It's a beautiful place with a gentle kind of vibe with a safe environment for the kids and a short ride to the beach, even a circle for the cycling buffoons. "
"Pragtige area. Net ver genoeg van die strand om dit rustig te maak. Maar net om die draai as jy strand toe wil gaan."
"Baie goeie area. Stil, veiligheidsbewus en regtig 'n plesier om daar te kon wees. Definitief 'n plek om weer te besoek."
"Very beautiful and peaceful area. Excellent breakaway destination to relax a bit. Not too far from the shops and restaurants."
"Myburg Park was tops, maar in geheel is Langebaan 'n lieflike vakansie bestemming, en ons sal beslis weer 'n draai gaan maak."