Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1078 reviews.

Namaqualand static map. Namaqualand
Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Bietjie min blomme by Kamieskroon, maar die mooiste natuurskoon."

Grootvalleij Farm - Kliphuisie.

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"As die blomme blom is dit vir seker die moeite werd!"

Namakwa Chalets.

Springbok, Namaqualand

Namakwa Chalets

"Baie goeie ligging om al die geskiedkundige plekke te besoek in die omgewing."

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Pragtige toeriste plek, pragtige besienswaardighede, vriendelike mense, talle winkels, gastehuise, ens. Oulik!"

Brandrivier.

Namaqualand

Brandrivier

"Moet nie enige dorpie in die Namakwaland misloop nie, stop en gaan die klein plattelandse winkeltjies binne. Doen goeie navorsing vroegtydig en doen navraag by plaaslike inwoners en inligtingsentrums. Nieuwoudtville en Garies se inligtingsentrums is uitstekend. Besoek hulle en beplan jou blomme besigtiging volgens hulle voorstelle."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Goed geleë om blomme te kyk. "

Hananja Lodge and Restaurant.

Springbok, Namaqualand

Hananja Lodge and Restaurant

"Die verblyf is oor die algemeen buitensporig duur vir die tipe verblyf."

Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Rustige en pragtige dorpie."

Platbakkies Farm Retreat.

Namaqualand

Platbakkies Farm Retreat

"Namakwaland het veel veel meer as net blomme om te deel. 'n Mooi mooi deel van ons land."

Namaqualand Eco Lodge.

Namaqualand

Namaqualand Eco Lodge

"Besonderse natuurskoon. Harde wêreld."

Hananja Lodge and Restaurant.

Springbok, Namaqualand

Hananja Lodge and Restaurant

"Baie naby aan al die blom lokaliteite. Naby ook aan Richtersveld. Kan ook maklik weer voorrade aanvul."

Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Kamieskroon behoort jou voorkeurbestemming te wees as jy wil gaan blomme kyk."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Kamieskroon is baie sentraal geleë, ons kon maklik na die Namakwaland natuur reservaat, Leliefontein, Springbok en Gamoep natuur reservaat ry, wat almal min of meer tussen 10 - 50 km weg was, dit was veilig, die rit is prentjiemooi."

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Vriendelike gemeenskap, rustig."

Pedroskloof Farm Accommodation.

Namaqualand

Pedroskloof Farm Accommodation

"Ek hou daarvan om Namakwaland te besoek gedurende die laat wintermaande wanneer daar blomme is en die veld nog groen is. Wat my egter bekommer is die onleesbare/afwesige padtekens weg vanaf die N7 en die skending van ons Nasionale gedenkwaardighede. Met 'n besoek aan Orbicule rotsformasie by Concordia was die gedenkplaat en beskrywingsbord gesteel, stukke van die monument is ook gesteel en rommel lê oral rond. Langs Okiep se hotel is daar oorblyfsels van die ou kopermyn se verwerkingsaanleg waarvan die gedenkplaat en beskrywingsbord gesteel is. Verder is van die grondpaaie in 'n redelike slegte toestand."

Springbok Apartments.

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Pragtige dorpie met lekker winkels en restaurante."

Springbok Inn.

Springbok, Namaqualand

Springbok Inn

"Blommetyd heerlik."

The Beach Cottage Kleinzee.

Kleinzee, Namaqualand

The Beach Cottage Kleinzee

"'n Rustige plek, baie lekker."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Oulikste klein vriendelike dorpie!"

Sperrgebiet Lodge.
Gousblom Gastehuis.
Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Lekker sentraal as jy omgewing will ontdek."

Dis Al! Akkommodasie.

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Dis Al! Akkommodasie

"Mooi, skoon, stil en rustig."

Peaceful Place.

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Peaceful Place

"So 'n bietjie duur in vergelyking met ander soortgelyke plekke."

Bietjies Akkommodasie.

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Bietjies Akkommodasie

"Spraakloos. Dit was wonderlik. Ek het niks woorde nie."

Richtersveld Experience Lodge.

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Richtersveld Experience Lodge

"Geweldige uitbreidings. Skoon en netjiese dorp."

Springbok Inn.

Springbok, Namaqualand

Springbok Inn

"Daar kan dalk so bietjie opgeskerp word op sekuriteit."

Spoelklippie Gastehuis.

Kleinzee, Namaqualand

Spoelklippie Gastehuis

"Plekkie langs die Weskus om verseker te gaan besoek."

Brandrivier.

Namaqualand

Brandrivier

"Wat 'n spesiale deel van ons land, vriendelike mense, interessante en besondere natuurskoon."

Springbok Apartments.

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Die dorp het skynbaar sy eie politieke en bestuursprobleme, maar die skoon strate, ten spyte van slaggate in sommige, was opmerklik. "

Page
Page 26 - Showing 751 to 780
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers