Geverifieerde Resensie

Natal Midlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 496 resensies.

Hilton, Natalse Middellande

The Knoll Historic Guest Farm

"Daar nie veel winkels nie,net een wegneemeteplek. Maar lyk na 'n stil rustige dorpie. Nie genoeg tyd gehad om die dorpie verder te verken nie, maar gesien daar is 'n museum van ou trein lokomotiewe, sal graag dit wil gaan besigtig wanneer ek weer daar is en biete meer tyd het."

Mooi River, Natalse Middellande

Wild Berry Guest Farm

"Mooi River is perfectly positioned to get on/off the N3 (although there is a toll gate there) and/or to start (from the north end) / finish (if you started at the south end) the "Midlands Meander". Make a little time to visit "Mooi Loft" at "the other end of town (follow the signs across the narrow iron bridge) if you appreciate fine furnishings (and good toasted sandwiches and hot tea!)."

Wembley, Natalse Middellande

Taunton House Bed & Breakfast

"We needed to stay in Wembley for family reasons. Not really our choice as a travel destination."

Howick, Natalse Middellande

Biggy Best Cottages

"Pragtige omgewing, ideaal as basis vir verkenning van die Midlands Meander-roetes met vriendelike mense."

Mooi River, Natalse Middellande

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

"Die Country Club Golf is beslis 'n moet vir al die gholfspelers. Ons het gaan perdry by Saddle en Trout en het 'n wonderlike avontuur beleef. Die massering by Saddle en Trout is ook 'n moet!"

Montrose, Natalse Middellande

Aandrus BnB

"We would definitely stay there again. "

Natalse Middellande

Mount Park Guest Farm

"Mooiste omgewing - die sneeu op die draak was 'n bonus."

Natalse Middellande

Mount Park Guest Farm

"Lekker kuierplekke vir 'n naweek."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Gowrie Golf Lodge

"Goeie selfsorg en B&B eenhede beskikbaar in die omgewing. "

Rosetta, Natalse Middellande

Crags Cottage

"'n Tipiese plattelandse gemeenskap. Naby genoeg aan die bedrywighede van die Midlands Meander."

Rosetta, Natalse Middellande

Glen Ormond Guest House

"Baie sentraal vir besienswaardighede."

Rosetta, Natalse Middellande

Glen Ormond Guest House

"Wat 'n netjiese en lekker kuier dorpie. Mooi mense!"

Balgowan, Natalse Middellande

Millgate Midlands Retreat

"Balgowan is 'n lekker plek met klomp lekker besienswaardighede. Dit is so gerieflik want alles is op een pad. Ons het dit baie geniet om na die verskillende plekkies te gaan en nuwe dinge te ervaar. Die Meander is die mooiste plek. Net jammer ons het nie vooraf geweet meeste plekke is op 'n Maandag toe nie."

Balgowan, Natalse Middellande

Millgate Midlands Retreat

"Moenie haastig wees nie, besoek so veel as moontlik winkeltjies en eetplekke. Ons het juweeltjies ontdek!"

Natalse Middellande

Mount Park Guest Farm

"Excellent destination. So beautiful and peaceful."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Loxley House & Conference Centre

"Nottingham Road opsigself is 'n baie klein dorpie, maar as deel van die groter Meander is daar baie te sien en te doen in 'n 20km radius. "

Natalse Middellande

Mount Park Guest Farm

"Baie mooi soos altyd."

Natalse Middellande

Mount Park Guest Farm

"'n Onvergeetlike ervaring. Besondere natuurskoon en interessante afklim plekkies."

Estcourt, Natalse Middellande

Leopard's Lair

"Estcourt self bied nie veel behalwe `n geleentheid om die Wagensdriftdam van nader te beskou en indien jy nie bang is vir slegte paaie nie ook `n geleentheid om Gaints Castle te besoek."

Howick, Natalse Middellande

Biggy Best Cottages

"Howick het my beïndruk. Daar is genoeg oulike winkeltjies en eetplekke om seker te maak dat ek weer daar sal oorbly as ons weer Midlands besoek. "

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang