Geverifieerde Resensie
Natal Midlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 496 resensies.
Mooi River, Natalse Middellande
Wild Berry Guest Farm"Dit was jammer dat die trokke gebrand het in die tyd wat ons daar was op die N3. Dit het mens baie onrustig gestem. Die natuurskoon is egter pragtig. Sal graag weer wil gaan."
"Baie lekker en rustige manier om tyd deur te bring met baie te sien en doen."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Interessant en elke dag iets nuut ontdek! Nog nie klaar hier gekuier nie."
"Athlone is 'n netjiese woonbuurt in Pietermaritzburg. Buite die gewoel van die middestad. "
"Die munisipaliteit moet die gras sny langs die paaie en die gate in die paaie regmaak. Die uitsig vanaf The farmers Daughter Restaurant is baie mooi maar andersinds lyk dit soos 'n baie verwaarloosde dorp."
"Lekker rustig, maar nie te veel groot malls nie. Ideaal vir mense wat a wegbreek van besige stadslewe soek."
"Pragtig en klein, maar Nothingham Road is ook naby vir nog meer om te sien en te doen. "
"Klein plekkie, maar definitief 'n toeriste aantrekking. Heerlike koffiewinkel en sjokolade winkel is 'n moet!"
Midlands Meander, Natalse Middellande
Gum Tree Glen"Voorwaar 'n pragtige omgewing met baie interessante besienswaardighede, winkeltjies en pragtige natuur."
"Very picturesque area and quiet. A lot of fog though at night but well worth it."
"Ons was so beïndruk deur die omgewing ons wil sommer daar gaan bly nou. Wat 'n plek om te besoek. Die Natalse Midlands sien ons definitief weer!"