Geverifieerde Resensie

Natal Midlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 496 resensies.

Hilton, Natalse Middellande

The Barn

"Beautiful and peaceful."

Balgowan, Natalse Middellande

Notting Hill Lodge

"Ek is vreeslik lief vir die area en kuier ten minste eenmaal per jaar daar."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Beverley Country Cottages

"Besonderse mooi area, rêrig moeite werd om te sien."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Springvale Farm Cottages

"Notties Hotel het die beste pub lunches ooit, baie goed toegerus."

Balgowan, Natalse Middellande

Millgate Midlands Retreat

"It is in the middle of the Midlands Meander and you can do day trips from there to all kinds of places."

Howick, Natalse Middellande

Nutmeg Guesthouse

"Die Valle-area is slordig."

Howick, Natalse Middellande

Piccadilly Farm Accommodation

"Bly asemrowend mooi omgewing met soveel om te sien en doen!"

Midlands Meander, Natalse Middellande

Hanstead Heath

"Piggly Wiggly is die moeite werd om te besoek."

Balgowan, Natalse Middellande

Crane Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

"Baie mooi area en moeite werd om te besoek."

Estcourt, Natalse Middellande

Leopard's Lair

"Die dorp is bietjie vuil, en die Fort Durnford was ’n teleurstelling."

Balgowan, Natalse Middellande

Brambleberry - The Homestead

"The whole area is stunning very tranquil and a great escape for the weekend - just wished we had stayed for at least 4 days."

Balgowan, Natalse Middellande

Brambleberry - The Homestead

"You shouldn't be in a hurry when you are in the Midlands. Take your time."

Hilton, Natalse Middellande

Gateside Guesthouse

"Loved the local pub at Crossways. Great food and friendly service."

Balgowan, Natalse Middellande

Inverness Farm Cottages

"Baie sentraal om die Middellande te verken."

Balgowan, Natalse Middellande

Edi's B&B

"Dit is net 'n lekker plek."

Balgowan, Natalse Middellande

Inverness Farm Cottages

"Nottinghill Road verras jou om elke hoek en draai. Moet tyd hê om al die amazing plekkies te ontdek en te verken. Ongelooflike restaurante en koffieplekkies, bakkerye, pizza, kuns en staproetes. Blomm tuine oor die hele area."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Gum Tree Glen

"Ons geniet dit om ons reis vanaf die Suidkus terug Gauteng toe met 'n nag hier in die Midlands te verleng. Ons is elke keer aangenaam verras en sê elke keer volgende keer bly ons bietjie langer. Dis so mooi en lekker hier! Asemrowend groen huidiglik!"

Midlands Meander, Natalse Middellande

Garden Villa @ Belvidere Country Estate

"Definitely a must on your bucket list. Got to experience Country Life. So different from city life. So laid back and peaceful. Loved it and will definitely be back soon."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Misty Mountain

"Pragtige natuurskoon en baie netjies!"

Hilton, Natalse Middellande

The Barn

"Highly recommended."

Estcourt, Natalse Middellande

Ashtonville Terraces

"Die dorpie het my nie beïndruk nie. Ons het net oorgeslaap, op pad Suidkus toe."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Riverside Manor

"Did not spend time driving around as we were there for a wedding at another lodge, but enjoyed the very clean a green country side."

Balgowan, Natalse Middellande

Gowrie Golf Lodge

"Pragtige dorpie. Sal beslis weer kom."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Gum Tree Glen

"Dink Midlands Meander is baie mooi. Kan dalk net meer doen vir veiligeid by die watervalle."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang