Geverifieerde Resensie
Natal Midlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 496 resensies.
"Sal beslis met die volgende kuier langer bly en die omgewing verken."
Mooi River, Natalse Middellande
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"Ry maar wye draai om die dorp self. Die omgewing is iets besonders."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Riverside Manor"Baie klein winkeltjies om te gaan inloer en lekker koffie te drink."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Hanstead Heath"Ongelooflike mooi deel van ons land, en absoluut die moeite werd om te besoek."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Kusane Farm Cottages"Wat bietjie sleg was is dat die 1000 Valeie brouery en winkeltjies by CatoRidgenet oopmaak op Vrydae tot Sondae. Bietjie sleg as jy in die week oorslaap."
"As mens van die platteland hou (en veral van die Midlands Meander) is dit uitstekend, alhoewel die paaie nie in die beste toestand is nie. Daar is baie eetplekke, koop-plekke en bly-plekke, maar ander doen-dinge is nie so volop nie."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Baie te doen in die omgewing, Vir 3 dae was ons baie besig met eetplekke en besienswaardighede. Word nie aanbeveel in die winter as jy kom vir die uitsig nie, Midlands is droog en veld swart gebrand."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Brahman Hills"The area as a whole needs some investors. The Hospitality business seems to be struggling up there."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Beverley Country Cottages"Eerste keer in die omgewing, weet te min en sal graag meer tyd daar wil spandeer."
"Howick is in 'n pragtige omgewing geleë. Watervalle, damme en heerlike koffiewinkels is vir seker 'n trekpleister vir ons."
"Ek het baie jare gelede gereeld die plek besoek en dit was 'n heerlike herinneringstog."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Hawklee Country House"Good selection of places to eat and interesting local shopping!"
Midlands Meander, Natalse Middellande
Little Fields Country House"Meimaand is seker in my oordeel die beste maand om te besoek, die weer is koeler, maar nie koud nie en die kleure en teksture van die omgewing, saam met sy gasvryheid en verskeidenheid, kom tot hul volle reg. Ons gaan dit weer doen."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Glen Ormond Guest House"Ek dink sommige van die plekkies wat mens kan besoek moet bietjie aandag gee aan hul webtuiste vir selfbemarking. Kon nie genoeg detail van sommige plekke kry nie."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Gum Tree Glen"We went to River Cafe at Lions River, what a gem, the food and service was amazing."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Giant's View Village"Dis eintlik die breëre Midlands wat maklik bereikbaar is vanaf Giants Castle."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Kusane Farm Cottages"'n Bestemming wat ons graag weer sal besoek. Een van die mooiste dele in Suid-Afrika."