Verified Reviews
Natal Midlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Natal Midlands
Rated 4.4 out of 5 based on 496 reviews.
"The town is very small, but full of history. The surrounding areas are also worth a visit, with some lovely activities to do."
Nottingham Road, Natal Midlands
Riverside Manor"Die R103 is stil pad, wat kronkel deur 'n pragtige landskap met vele verrassings en oulike snuffelplekke."
"Mooi klein dorpie met alles wat mens benodig. Die Midlands is asemrowend mooi met baie om te doen."
Midlands Meander, Natal Midlands
The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages"Die natuur is asemrowend en ons tydjie was te kort om die omgewing meer te explore. Ek het bietjie meer verwag van die winkels spesifiek in die omgewing. Piggly Wiggly het uitsonderlike winkels, maar die pryse was onbetaalbaar hoog."
"Fantasties! Asemrowend mooi, veral as jy die alternatiewe roete ry, ry mens deur die woude. Beste suurstof in die wêreld tussen al die boomplantasies!"
Midlands Meander, Natal Midlands
Gum Tree Glen"Vreeslike baie lekker, klein restaurante met baie om te doen en te sien."
Nottingham Road, Natal Midlands
Crags Cottage"Too many trucks flying at high speed on the roads throughout the small town. Covid has put this town back a bit, but the people have not updated their pages/websites."
Nottingham Road, Natal Midlands
Otters Den Self-catering Cottages"Genoeg om 'n mens besig te hou vir 'n rukkie. Vriendelik en bekostigbaar."
Midlands Meander, Natal Midlands
The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages"Soveel om te doen, sien en te beleef, jy sal nie verveeld wees nie! Maak net seker dat die winkels en restaurante wel oop is op die dag wat jy soontoe wil gaan - sommige plekke lyk permanent gesluit."
Nottingham Road, Natal Midlands
Otters Den Self-catering Cottages"Mooi omgewing en oor as genoeg, eintlik te veel dinge om te doen."
Nottingham Road, Natal Midlands
Otters Den Self-catering Cottages"Dit is 'n lieflike omgewing en in my opinie 'n versteekte juweel van toerisme in ons land."
Midlands Meander, Natal Midlands
The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages"Die Plaasstal, Tastebuds by Dargle sowel as die Italiaanse restaurant Il Postino ook in Dargle is 'n moet!"