Verified Reviews
Natal Midlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Natal Midlands
Rated 4.4 out of 5 based on 496 reviews.
"I really loved Rosetta & the fact that we were away from the hustle & bustle, but also relatively close to many quaint little shops. The drive back to PMB is also lovely, with many possible stops along the meander, Granny Mouse, Piggly Wigglly and many more. Also not too far from home."
"Weereens, die Natalse Middellande is uniek, dit is amper of jy in 'n ander wêreld aangekom het, die groen weivelde en die pragtige uitsigte, berge, valleie, riviere en die algemene omgewing is net asemrowend! Die mense is ook baie vriendelik. 'n Mens wil net aanhou terugkom na hierdie plek toe."
Midlands Meander, Natal Midlands
The Hilton Bush Lodge"'n Kaart wat al die lekker aandui. Soos wat wynroetes aangedui so word."
Midlands Meander, Natal Midlands
Gum Tree Glen"As 'n mens van die natuur en wye vlaktes, sowel as nuwe ervarings hou, is 'n besoek aan die Midlands Meander 'n moet. Daar is 'n groot verskeidenheid aan besienswaardighede, almal binne redelike afstande. Die grondpaaie word ook in 'n goeie toestand gehou. "
Midlands Meander, Natal Midlands
Kusane Farm Cottages"Midlands Meander is wonderlik en ons het dit vreeslik geniet!"
Nottingham Road, Natal Midlands
Brambleberry - The Homestead"Nottingham hasn't changed much over the years, some establishments need to be open and have extra staff over the festive period."
Nottingham Road, Natal Midlands
Misty Mountain"Lovely village with lots of activities, markets, restaurants and pubs and not forgetting the world's best cornish pasties at Windmills."
Nottingham Road, Natal Midlands
Brambleberry - The Homestead"Oulike plekkies waar iets van alles is."
"I love Howick but, as all towns do, it is growing, still a lovely place to shop and drink coffee though. Friendly and down to earth. The kick-off town for the Midlands Meander."
Nottingham Road, Natal Midlands
Brambleberry - The Homestead"Baie dinge en plekke om te besigtig en te besoek."
Nottingham Road, Natal Midlands
Misty Mountain"Die Natalse middellande is van die mooiste dele van ons land. Daar is baie wonderlike eetplekke en winkeltjies. 'n Baie lekker bestemming vir " foodies. "
"Howick is lovely and close to many wonderful sights and interesting places for visitors. Loved exploring the midlands area. "
Pietermaritzburg North, Natal Midlands
Matts Rest B&B or Self Catering"It's definitely a place to visit."
"Die dorp is ongelooflik mooi. As ek aan Balgowan en die omliggende area dink, dan dink ek nie aan Natal nie, ek dink aan die Kaap. Ek was stomgeslaan oor die area en die klein plekkies rondom Balgowan."
"Goed geleë binne die Midland Kronkeling. Goeie basis om verskeie besienswaardighede te besoek."