Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Goeie halfweg dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Colesberg is 'n goeie halfweg-stop op pad Kaap toe."

Augrabies, Noord-Kaap

Orange Guestfarm

"Werklikwaar die moeite werd."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Mooi dorpie om in oor te bly met al die pragtige besienswaardighede in die omgewing."

Fraserburg, Noord-Kaap

Klipheuvels Guest Farm

"Ons het die fossiele besoek - wat 'n besondere verrassing! Ons gaan definitief terug om ons kinders ook te wys."

Hanover, Noord-Kaap

New Holme Nature Lodge

"Such friendly staff and family! Beautiful cellar and dinner that was out of this world."

Britstown, Noord-Kaap

Vyfster The Old Jail

"Baie potensiaal om 'n goeie toerisme dorp te word."

Kleinsee, Noord-Kaap

Die Naguiltjie

"Kuiergaste moet net ingelig word dat die ATM nie altyd kontant beskikbaar het nie (daar is net 1). Dit was nogal vir my 'n verleentheid om nie die 2de helfte van my betaling te kon trek nie, maar 'n vriendelike dame by die Vellies-winkel kon my help."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Moet-sien-dorpie. So bly ons het daar gestop. Gaan eet gerus by Oppiedek Braai Restaurant."

Fraserburg, Noord-Kaap

Karoo Windpompie Gastehuis

"Dis 38 jaar vandat ons uit Fraserburg weggetrek het. Die dorp kom in baie gevalle vervalle voor. Dit is nie naastenby die trotse dorp van vroeër nie."

Calvinia, Noord-Kaap

Oriebruggie Accommodation

"Ons gaan kuier gewoonlik vir my ouers bo in die Noordkaap vanaf Kaapstad, en oornag graag in Calvinia. Dit is 'n pragtige dorpie!"

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Britstown is good for a stopover before continuing your travels."

Britstown, Noord-Kaap

Rosedale Guest Cottage

"As die tyd my sou toelaat sou ek na die damwal en kerk wou besigtig het. Ek het nie omgegee om die extra 20 km na Rosedale te gery het nie. Dit was die moeite werd. Heerlike braaitjie gehad en sommer net ontspan na die lang pad vanaf Kaap."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Springbok is ideaal as oorslaapplek as jy op pad is na Namibië. Die dorp was egter die heel dag sonder water, omdat daar die vorige dag baie kragonderbrekings was. Die dorp kan ook skoner en netjieser wees."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Baie klein Karoo-dorpie. Het nie regtig rondgery nie. Maar oor die algemeen is ek verlief op enige Karoo-dorpie, groot of klein. Ek glo elke Karoo-dorpie het sy eie verhaal om te vertel."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Sunset Lagoon

"Not much to see, so only come if you want to relax by the sea. But it's too cold to swim."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Ons het net oorgeslaap maar lekker gekuier en geslaap."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Linda se Dop

"Die oorvloedige Maartblomme was vir ons 'n abolute fees. Dit was ook lekker om entrepreneurs te ontmoet wat in die stil tyd ook aanhou sake doen."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Vanderkloof is a quiet hidden gem. If you have a boat, the dam is amazing. Wonderful supermarket seems always to be open and friendly. Friendly and helpful fuel station. Love seeing locals feeding stray cats."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Dis die moeite werd om Calvinia te ondersteun. Die mense kry swaar en die dorp het so baie om te bied en is pragtig."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Vir my net 'n oorslaap-geleentheid."

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"Clean, great for overnight stay."

Britstown, Noord-Kaap

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Hotel in Britstown was lovely - had a great lunch there."

Kleinsee, Noord-Kaap

The Beach Cottage Kleinzee

"Heerlike stil dorp met pragtige strande. Hier kan mens rus vir jou siel kry."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Wonderlike rustige en stil dorpie. Ons het elke oomblik geniet, baie gestap en baie rondgery op die paaie rondom Hondeklipbaai. Heerlik ge 137et by Dop en Kreef. Pragtige foto's geneem en heeltemal uitgerus."

Askham, Noord-Kaap

Kalahari Sands Gastehuis

"Slaapgereiwe buite die dorpie met ’n mooi uitsig oor die rooi duine sal 'n ongelooflike bestemming wees."

Douglas, Noord-Kaap

Villa de Ghaap Guesthouse

"Verskriklike slaggate op al die paaie. Mens kan die munisipale wanbestuur met ’n stok voel. Vreeslik hartseer om dit te sien. Ons het met ’n gewone sedan voertuig die dorp besoek. Ek sal dit nie aanbeveel nie. Op sommige plekke moes ons op die sypaadjie ry. Wat ’n kontras teenoor die toestand van ons paaie in die Wes-Kaap."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Beach Shack

"Dis 'n mooi dorpie en lekker om te sien. Mense in die besighede en restaurante was baie vriendelik. Die gebruik van drank deur jongmense op die loopplank by die see, is kommerwekkend. Uit ons eenheid kon ons sien hulle in groepies drink en die bottel rondstuur. Dit skep sekerlik nie 'n goeie beeld vir die dorp nie."

Blad
Blad 124 - Wys 3691 tot 3720
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang