Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Pragtig. Ideaal vir hengelaars."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"The town is poor and there are lots of kids begging, stark reality of our country. Wasn't sure we were safe but we had no incidents. "

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"'n 4x4 word definitief benodig indien jy die dinge in en om die omgewing wil besigtig. Ons het die shipwreck 4x4 toer gedoen wat uitstekend was 'n Rodville was sekerlik een van die beste toergidse en almal in die omgewing beveel jou aan om met hom te gesels. 2-3 aande was vir ons meer as genoeg aangesien ons nie mense is wat net wil stilsit nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Dit is sentraal en maklik om in en uit die dorp te kom en gaan. "

Springbok, Noord-Kaap

Nama White Guesthouse

"Baie droog. Bid vir reën."

Hanover, Noord-Kaap

Brandwag B&B

"Hanover is an ideal mid-way stop on the Johannesburg to Cape Town route. Hanover town itself is not a great place to stay, but Brandwag B&B is just outside of the town and in a beautiful, peaceful setting. "

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Hotel

"Die droogte is baie erg. Ons dra ons gebede op aan die boere en gemeenskap."

Kathu, Noord-Kaap

Lavender Lane Guest House

"Oulike dorp. Alles wat jy nodig mag is beskikbaar."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Het net 'n nag daar geslaap en weet dus nie veel nie, maar was nogal verras deur Calvinia."

Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn

"Plattelander is a very nice restaurant."

Hanover, Noord-Kaap

Mieliefontein

"Pragtige Karoo dorpie."

Hanover, Noord-Kaap

Mieliefontein

"Puik opsie vir ‘n halfpad oornagstop."

Upington, Noord-Kaap

Gemütlich Guest House

"Our host recommended a restaurant called Zest which has great ambience and we spent a pleasant evening there."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Seker die restaurante met die beste skaapvleis. Die een plek probeer net beter as die volgende. Dit lyk of hulle almal vriendelikheidspille drink."

Keidebees, Noord-Kaap

Arquila Guest House

"Keidebees is aan die westekant van Upington. dis op die N14, maar is verbasend stil. Upington en die omliggende gebied is 'n juweel in SA en verdien meer aandag."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Ek is besorg oor die groot aantal straatkinders."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg het sulke mooi geboue en historiese plekke om te sien sal graag weer daar wil gaan kuier."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Britstown is ideaal vir 'n oornagstop en dit is halfpad tussen Johannesburg en die Weskus. "

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Friendly place where you feel right at home."

Groen Kalahari, Noord-Kaap

Kakamas Hotel

"It is close to the Augrabies falls, which is worth a visit."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Heerlike plek om te ontspan en die beeldskone-area te geniet. Die rustigheid vanself. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Lees gerus meer op oor die dorp om als te sien wat die dorp aanbied. "

Kuruman, Noord-Kaap

Terebinte

"Baie teleurstellend. Wou na die Oog toe gaan, maar dit is 'n absolute nes. Gras is lank. Leë drankbottels lê gesaai op die gras en van wat ons vanuit die motor kon sien is dit baie vuil. Daar is ook borde op wat jou waarsku dat dit 'n gevaarlike plek is. As iets nie drasties gaan verander nie, gaan Kuruman as 'n toeristebestemming van die kaart afval. "

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Oulike plek. 'n Besoek aan die watervalle 'n moet. Ek dink net die Pienk Padstal is bietjie overrated."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Rustig, stil en mense is vriendelik."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Nie baie te doen vir kinders nie, maar vir ons as reisigers wat die Weskus getoer het was dit die ideale bestemming vir 3 dae en definitief aan te beveel."

Blad
Blad 156 - Wys 4651 tot 4680
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang