Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.

Williston, Noord-Kaap

Williston @ 21

"Ons het dit baie geniet om daar te oornag."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"'n Baie rustige bestemming, met pragtige natuurskoon."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"Besonderse plek om te besoek."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Dalk te stil vir die jonger geslag, maar 'n heerlike rusplek."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Die Blou Nartjie restaurant moet jy besoek! Heerlike kos en bediening!"

Kleinsee, Noord-Kaap

Kleinzee Guesthouse

"Ek dink met tyd sal dit ontwikkel. Op die oomblik is dit ou inwoners wat terugkom om die plekke te besoek waar hul gewerk of grootgeword het. Die museum is beslis 'n besoek werd."

Hanover, Noord-Kaap

AshTree GuestHouse

"Die kerk is amazing. "

Upington, Noord-Kaap

Riva Resort

"Die dorp was baie skoon en netjies en leen hom baie goed tot oornagverblyf. "

Upington, Noord-Kaap

Gemütlich Guest House

"Heelwat aktiwiteite in en om Upington."

Carnarvon, Noord-Kaap

Die Meerkat

"Die dorpie het sy normale beperkinge as 'n klein Karoo-dorpie, maar ons was baie verras met hoe skoon die dorp was en die ongelooflike goeie Lord's Kitchen restaurant, wat regtig baie hoë standaard kos en Karoo-lam disse het!"

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Kies net jou roete van Kleinzee en Koingnaas se kant af. Grondpad van Klipfontein se kant af is baie sleg. Andersins 'n baie lekker kuier met plat-op-die-aarde-mense."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Baie oulike restaurante, perfekte bestemming om oor te bly tussen Kaap en Gauteng. "

Upington, Noord-Kaap

@ Belurana River Manor

"Upington is 'n pragtige plek met vriendelike mense."

Colesberg, Noord-Kaap

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Baie goed geleë om oor te slaap."

Rooiwal Suid, Noord-Kaap

Orange River Rafting Lodge

"Plek is skoon en netjies, kort beslis water ─ die Kaap is maar droog! "

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Perfectly positioned to break our trip from Durban to Cape Town. There were some lovely restaurants and bars and the people were friendly."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Colesberg is a very good halfway point to George and breaks up the trip to make the journey easier."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Soos meeste ander dorpe in die streek gaan die infrastruktuur agteruit. Die dorp se ligging en uitsig oor die dam maak egter op daarvoor. Dit is stil en rustig en op ‘n warm dag kan mens heerlik in die dam gaan afkoel. Daar is ‘n vulstasie wat oop is gedurende die dag, ‘n ABSA-kitsbank, drankwinkel en ‘n paar winkels waar mens alles kan kry wat mens op ‘n naweek of vir langer nodig mag hê. Die onbekende Rolfontein Natuur Reservaat is aangresend aan die dorp en ook ‘n besoek werd. "

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Colesberg het sy eie bekoring wat mens gelukkig in lugversorgde omstandighede kan geniet."

Belgravia, Noord-Kaap

Executive Self-catering Units

"Die munisipaliteit kan meer doen omtrent die straat name. Ons wou op 'n historic walk gegaan het en het verdwaal omdat die strate nie duidelik gemerk is nie. Die middestad van Kimberley is baie vuil - glad nie the city that sparkles nie. Straatligte in een van die hoofpaaie het nie gewerk nie en ek moes in die donker een aand na die hospitaal soek. Daar is ook onnodig te veel slaggate in die paaie."

Springbok, Noord-Kaap

Undulata Country Lodge

"Juweel van die Noord-Kaap."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Rustige dorp wat goed geleë is vir 'n oornag rus. Baie mooi ou huisies en geriewe in die dorp. "

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Baie familie-herinneringe lê hier begrawe."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Plattelandse vriendelikheid."

Die Rand, Noord-Kaap

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Het meer die Groter-Upington besoek, gaan besoek gerus Augrabieswaterval en ‘n rit op Sakkie se ark is ‘n besliste moet."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Een dag is meer as genoeg om alles te besigtig en te geniet!"

Keimoes, Noord-Kaap

Kalahari Water Holiday Farm

"Ek is bietjie teleurgesteld in Keimoes. Tierberg is moo,i maar die glas stukke en stukkende drankbottels lê wyd verspreid. Mense is darem baie vriendelik en hulpvaardig. "

Blad
Blad 156 - Wys 4651 tot 4680
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang