Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7939 reviews.
"Pragtige dorp, nooit geweet dit is so mooi daar nie. Dink net ons moet meer betrokke raak om ons medemens te help in die droogte wat die boere naasliggende aan Calvinia beleef. Verder sal ons beslis weer daardeur toer en mense aanraai om daar te stop."
"Alhoewel daar heelwat ou geboue is, is dit kommerwekkend dat die middedorp agteruitgaan. Strate was nie skoon nie en daar was besope mense op sypaadjies. Dit mag moontlik te make wees met die feestyd wat ons in dorp oornag het."
"Colesberg is 'n lifesaver dorpie vir oornag vir die langafstand travel sodat reisiger kan ontspan voor die ver pad weer aangepak kan word Oos- of Wes-Kaap toe."
"There is little to do and it is not an attractive town. The town feels very run down intermixed with a few well maintained gems, like Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop."
"Die Noord-Kaap in totaal, vind byval by sekere mense. Ons twee is lief vir die droeër dele van die land, maar as jy liggies en water wil sien, gaan hierdie nie vir jou mooi wees nie. "
"It being a public holiday, most places were closed. The highlight was the gem we discovered - MAPSA. The young man showed us around, interesting art and the accommodation looked great. Would definitely consider staying at MAPSA should we overnight again in Richmond. "
"Pragtige klein dorpie, geskiedenis ryk en die moeite werd om te verken - wens ons het nie net oornag nie."
"Without belabouring the detail, this was a pilgrimage of sorts for me personally. I loved every minute of my visit to Augrabies. The park, its facilities and, obviously, the views are extraordinary."
"'n Netjiese dorp, met 'n ongelooflike uitsig van die dam, rustige omgewing, toerisme attraksie."