Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Colesview Guest House

"Historic and friendly. Lovely restaurants."

Colesberg, Noord-Kaap

La La Dathel

"Vriendelike mense, ons het welkom gevoel. "

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Aangenaam verras gewees oor die pragtige huise en skoon dorp. Het namiddag veilig gevoel om in woonbuurt rond te gaan stap en te verken. Vriendelike inwoners ontmoet."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"'n Moet vir elke reisiger."

Keidebees, Noord-Kaap

Arquila Guest House

"Heerlike stil gebied. Baie mooi area."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Vir ons 'n handige oorslaap vir ons reis na Stilbaai."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Dit voel vir my asof Hondeklipbaai agteruitgaan. "

Port Nolloth, Noord-Kaap

Nollie's

"Port Nolloth is 'n baie rustige Weskusdorpie met 'n pragtige strand. Perfek om weg te kom uit die stadslewe."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"It's an obvious halfway stop and it does have a certain charm. The Bordeaux Restaurant was fine but the Wimpy service is so slow it adds an hour to your journey. "

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"A neat town with interesting old buildings and conveniently located for an overnight stay on the route to the Cape."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"A beautiful wine route, many things to see and do, nice places to eat. We didn't get a chance to do a lot. Missed Riemvasmaak hot springs."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg is 'n rustige dorpie met tipiese baie goeie oornagverblyfplekke en beslis 'n gewilde halfweghuis tussen Johannesburg en Kaapstad of die Kaapse kus. Of dit 'n ideale eindbestemming is - sal ek nou nie mee saamstem nie - daar is nie veel te doen nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Wonderlike dorpie met pragtige huisies en restaurante. "

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Had a lovely meal at the Plattelander, recommended by Betsey. Definitely recommended. Clean, fast, friendly service and delicious food."

Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park

"Thank you for your hospitality. "

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Ons het spesifiek gegaan om die Augrabieswaterval te sien. Ongelukkig was dit as gevolg van die droogte nie heeltemal so indrukwekkend as verwag nie en die son was moordend warm in die 37 grade temperatuur wat verhoed het dat ons deur al die platforms kon loop. 'n Besoek gedurende die koeler tyd van die jaar sal dalk beter wees."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Ons was verbaas oor hoe goed en modern Springbok as 'n dorpie ontwikkel is."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse

"Dorpie baie klein, maar voldoende vir oorslaap."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Histories en baie interessant."

Williston, Noord-Kaap

Annie's Inn

"Don't go there unless you're well equipped for eventualities on gravel roads in steaming hot weather. Or if you're still young."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Stil plekkie. Goed vir die siel."

Barkly-Wes, Noord-Kaap

Chalet 1 @ Uitspanoord

"Ken eintlik glad nie Noord-Kaap nie, maar ons verblyf by Uitspanoord was baie lekker gewees.So ja, ek dink dis 'n goeie toeristebestemming. Sal weer daar gaan slaap vir langer tydperk as ons weer daai kant toe gaan."

Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park

"Great place everything you need is there."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Pragtige ou Karoodorpie. Inwoners hou alles redelik netjies."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Oulike Karoodorpie met vriendelike inwoners."

Hanover, Noord-Kaap

AshTree GuestHouse

"Stil, rustige dorpie. Goed geleë langs die N1."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Baie lekker dorp om in te bly, almal is baie akkommoderend. Ons het al by verskeie gastehuise in Colesberg vertoef en het dit nou 'n vaste reëling gemaak. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Klein dorpie met pragtige outydse huise en afwerkings, vriendelike mense, heerlike kos."

Blad
Blad 154 - Wys 4591 tot 4620
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang