Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7917 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Baie familie-herinneringe lê hier begrawe."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Plattelandse vriendelikheid."

Die Rand, Noord-Kaap

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Het meer die Groter-Upington besoek, gaan besoek gerus Augrabieswaterval en ‘n rit op Sakkie se ark is ‘n besliste moet."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Een dag is meer as genoeg om alles te besigtig en te geniet!"

Keimoes, Noord-Kaap

Kalahari Water Holiday Farm

"Ek is bietjie teleurgesteld in Keimoes. Tierberg is moo,i maar die glas stukke en stukkende drankbottels lê wyd verspreid. Mense is darem baie vriendelik en hulpvaardig. "

Carnarvon, Noord-Kaap

Sandrivier Gasteplaas

"Interessante Karoodorp, sal graag meer wil sien."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Verbe Caravan Park

"Interessante dorp, ons hoop julle kry gou die nodige reën."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"It is a quaint little town and the gateway to a variety of places to visit when heading to the West Coast."

Colesberg, Noord-Kaap

Sunset Chalets

"Eg Suid-Afrikaanse en karaktervolle en geskiedkundige geboue verleen 'n aangename ambience. Heerlike tradisionele geregte eie aan die Karoo by van die restaurante te kry. "

Herlear, Noord-Kaap

Padlangs

"Naby museums en besienswaardighede."

Colesberg, Noord-Kaap

La La Dathel

"Baie oulike plekkie. Mense is baie vriendelik en gasvry."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Die kaartjiemasjien by die winkel was buite werking en so ook die enigste beskikbaar ATM. Ons kom toe nie kos koop nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn

"Top restaurante beskikbaar."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

SeaSide Self-Catering

"Baie lekker plek en rustige atmosfeer, almal is baie vriendelik daar."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

The Hudson Guesthouse & Suites

"Heerlike, rustige, plaas-atmosfeer. "

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Colesberg bly ‘n ideale oornagstop tussen Gauteng en die Kaap!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Hierdie Karoodorp is 'n lekker oornagbestemming."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Ons sal beslis weer kom kuier!"

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"Goed, sentraal en netjies."

Keimoes, Noord-Kaap

Ikaia River Lodge

"Die omgewing is mooi, maar die dorp is vuil."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Daar is nie baie om te doen nie maar almal is vriendelik. So kom rus net lekker. "

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

By die Baai

"Baie oulike, klein vissersdorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Die Plattelander Restaurant sal ek definitief aanbeveel. Puik diens en goeie kos!"

Britstown, Noord-Kaap

Nietgedacht Farm Stay

"Great area ek kan myself nogal daar indink. Gasvrye mense. "

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Dis baie oulik, regte area wat mens moet ondervind om Suid-Afrika regtig te kan ondervind. die mense is eg en gee regtig om. Dis doodstil in die nag, so jy slaap soos 'n klip."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Nee kyk dis tussen niks en nêrens, maar 'n great plek om te rus op die lang reis na die bo Wes-Kaap. Die Pienk Padstal was so oulik!"

Fraserburg, Noord-Kaap

Eselfontein Gasteplaas

"I think you should visit at least once! "

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Lekker happy place, everyone smiles and greets you as you pass them by super lovely people who are eager to help. The OK foods owner was awesome. Lots of mozzies but the locals say that's normal and the town has you covered. Worth a visit, the super tall post box was awesome to see. Neat, clean, little town. We enjoyed our stay."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Tranquillity

"Besoek gerus Manna restaurant!"

Blad
Blad 159 - Wys 4741 tot 4770
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang