Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Cecilia's Cottage

"Baie gesond vir jou siel."

Herlear, Noord-Kaap

Padlangs

"Die strate se beligting redelik ondoeltreffend. Sonder GPS verdwaal jy maklik, want die straatname is nie duidelik sigbaar nie. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Dink daar is baie om te ontdek en weer te geniet soos Apollo teater. "

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Beautiful province with very nice landscapes to travel through."

Carnarvon, Noord-Kaap

Joosteswerwe Guest Farm

"Nie veel om te doen nie. Baie sprake van SKA, maar niks om te sien nie. Die museum is skoon en netjies in 'n pragtige ou saal."

Prieska, Noord-Kaap

Overnight @ Prieska

"Skoon en mooi dorpie. "

Kathu, Noord-Kaap

RustHuis

"Almal in Kathu het ons baie vriendelik ontvang en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Cecilia's Cottage

"Fantastiese, rustige plattelandse dorp."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Dit is 'n interessante wêreld. Dit was 'n eerste besoek dus was alles redelik oorweldigend heeltemal weg van die beskawing, natuur en see is anders maar tog genoeg om te sien en te doen. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Plek wat jy op jou bucket list moet sit as jy daarvan hou om die onbekende te verken en om meer van die Weskus te leer en te ervaar! Sonsondergange is onbeskryflik mooi. Sal weer hier wil kom kuier!"

Prieska, Noord-Kaap

RRG - River Rapids Grace Units

"Ons het baie lekker gebly en dit was 'n plesier om Prieska te besoek. Die Fort is kleiner as wat jy dink. Die mense se harte is groter as wat jy dink. Besoek gerus Excelsior se Antique Town en drink 'n doppie by die John se Saloon."

Kleinsee, Noord-Kaap

The Beach Cottage Kleinzee

"Kleinzee is ongelukkig 'n bietjie ver geleë en toegangspaaie is relatief swak. Indien die toegangspad vanaf Port Nolloth verbeter word behoort Kleinsee baie meer toeriste te lok. Pragtige strand en rotspoele. "

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

"Rustig en vriendelike mense. Mens kan weer in kontak kom met jou innerlike oor die skoonheid van die omgewing."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Baie vriendelike mense."

Kathu, Noord-Kaap

Kalahari @ Kathu Gastehuis

"We choose Kathu for a stopover, we didn't do much, but we felt safe. "

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"We visited Kathu, Kgalagadi and Augrabies. We enjoyed these places a lot, but other than this there isn't much to do. "

Richmond, Noord-Kaap

Three Birds Country House

"Boekefeesdorp. Woon dit by."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Peaceful Place

"My gunstelingplek van nou af. Skoon, vriendelik, stil en baie rustig."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Stil en rustige ou dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Is 'n baie gerieflike oorslaap-dorp tussen Mosselbaai en Pretoria."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"Dit is jammer dat toeriste nie meer besonderhede vrylik kan bekom oor die jare toe tonne kreef daar gevang is nie. Geen foto's is beskikbaar van hoe dit gelyk het voordat die jetty en geboue tot niet gegaan het nie. Vandag is dit net murasies, met jare se harde werk, leef en stories daarin verweef."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Springbok was 'n yslike verrassing - dit is 'n baie groter dorp as wat ons verwag het, en is alles daar wat jy sou benodig. Almal met wie ons te doen gehad het was baie vriendelik en hulpvaardig."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Een van die beste Spar-winkels by wie ek al gekoop het."

Douglas, Noord-Kaap

The Last Eve

"Pragtige dorpie. "

Herlear, Noord-Kaap

19AtLast

"Die spasie bokant die dubbelbed was baie min, met die enkelbed aan die bokant. Die TV kan ook geskuif word om dit meer sigbaar te maak."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Very nice view, situated in a nice neighbourhood. "

Kathu, Noord-Kaap

RustHuis

"Was heel verras dat alles groen was en nie droog soos op pad soontoe nie. Baie vriendelike mense pragtige golfbane!"

Upington, Noord-Kaap

Riverbank Lodge

"Upington verbaas my elke keer as ek daar gaan besoek aflê. Was by die nuwe mall by Duineveld Hoërskool en die plek het my verwagtinge oortref."

Blad
Blad 163 - Wys 4861 tot 4890
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang