Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7900 reviews.

Springbok, Northern Cape

Nama White Guesthouse

"Dis uniek, gasvry en vir seker nie die stad nie. Daar is 'n rustigheid wat mens sommer kan aanvoel. "

Kuruman, Northern Cape

Azalea Guest House

"Dorp lyk maar vuil en verwaarloos. Die Oog is teleurstellend - vuil en onversorg!"

Springbok, Northern Cape

Namakwa Chalets

"Baie mooi area. Pragtig geleë tussen berge met 'n ongelooflike uitsig. "

Kakamas, Northern Cape

Meerkat Compound

"Baie mooi plekkie, maar baie droog. Ons bid vir reën in daardie omgewing."

Calvinia, Northern Cape

African Dawn B&B

"Dit is gerieflik geleë om as 'n basis te gebruik om omliggende plekke te besoek. "

Kamieskroon, Northern Cape

Verbe Caravan Park

"Blomme in 2017 ongelukkig baie skaars as gevolg van droogte. Hoop volgende jaar is beter!"

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Ons het net een nag in Hondeklipbaai oorgebly. Sal in die toekoms minstens 2 nagte oorbly om die pragtige dorp ordentlik te verken. Verblyf in die Honne-Pondokkies is 'n moet!"

Herlear, Northern Cape

19AtLast

"Veilige afdeling en is naby midde dorp, naby Diamond Pavilion Mall - maklik om te kry."

Springbok, Northern Cape

Nama White Guesthouse

"Pragtige klein dorpie met al die nodige winkels. Maklike toegangsroetes."

Kuruman, Northern Cape

Terebinte

"As jy genoeg tyd het kan die dorp behoorlik verken word. "

Calvinia, Northern Cape

Calvinia Hotel

"Mooi dorpie met 'n paar interessante plekkies."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Die Baai se Bek

"Heerlik by die Rooi Spinnekop geëet!"

Britstown, Northern Cape

Transkaroo Country Lodge

"The town of Britstown is bleak, but on the this route it is an ideal stop-over destination. The hotel is a real gem and I can only congratulate the owners."

Blydeville, Northern Cape

Just B Guest House

"Ons het dit net as 'halfwegstasie' gebruik vir netjiese oornag."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Wil nog die Gariep- en VanderKloofdam besoek."

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"Kan ek volgende keer "warm weer" saam met die bespreking aanvra?"

Carnarvon, Northern Cape

Kalahari Lodge

"Carnavon is an ideal stopover between Kimberly and Springbok. "

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Peaceful Place

"Baie goed. Die weer is maar altyd 'n faktor aan die Weskus."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"It is a clean, small town, conveniently situated for a stop over on the N12."

De Aar, Northern Cape

Oppiplot

"Baie min om te doen en die plekke maak vroeg toe."

Kuruman, Northern Cape

Kuruman Inn

"Kuruman het baie verander van die laaste tyd wat ek daar oornag het. Ongelukkig bied die dorp nie genoeg eetplekke om n ete te nuttig nie."

Springbok, Northern Cape

Elkoweru & Kliprand Guest House

"Springbok is ideaal geleë vir 'n besoek aan Namakwaland. Verskeie dagritte kan gemaklik na Port Nolloth, Skilpad Natuurreservaat en ander omliggende gebiede geneem word."

Kamieskroon, Northern Cape

Kroon Lodge

"Kamieskroon is klein met beperkte fasiliteite maar is goed geleë vir die Namakwaland blomme."

Colesberg, Northern Cape

Wolwefontein Lodge

"Ek sou dit net as oorslaapfasiliteit aanbeveel."

Kakamas, Northern Cape

Meerkat Compound

"Alle toeriste sal die omgewing interresant vind."

Kamieskroon, Northern Cape

Verbe Farm - Letjie's House

"Ons het lekker eetplekkie gesoek wat nie net koek en brood bedien nie."

Page
Page 225 - Showing 6721 to 6750
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers