Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7895 resensies.

Prieska, Noord-Kaap

RRG - River Rapids Grace Units

"Bietjie uit die pad uit vir toerisme, maar goeie oornag tussen Wes-Kaap en Namibië."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Baie mooi dorpie en vriendelike mense."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Victoria's Pride

"Vriendelike diens en ontvangs. Netjiese en skoon plek."

Warrenton, Noord-Kaap

Fish Eagle's Call

"Bitter min kosplekke indien jy nie braai nie."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Tipiese landelike dorp soos dinge deesdae gaan. Goeie ligging vir oornag in beide rigtings."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg is a one-night stop-over town, for us."

Upington, Noord-Kaap

The Maxton Boutique Hotel

"Red Ox Steak Ranch 'n moet!"

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Mooi dorpie met lieflike besienswaardighede. Die kos- en eetplekke is puik en die mense is vriendelik. Colesberg sal ons weer sien!"

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Die padstal is 'n bonus."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Inni Kraal Restaurant was voorwaar 'n heerlike plek met fantastiese kos en vriendelike staff!"

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

The Dogstone Cottage

"Baie besondese klein dorpie. Sal graag weer wil kom besoek, maar sal bietjie langer wil bly om meer van die mense te leer asook die omliggende strande te "explore"."

Richmond, Noord-Kaap

The Richmond Cafe and Rooms

"Loved the padstal as well. "

Keimoes, Noord-Kaap

1150 on Bain

"Dorp netjies en skoon."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"The museum is very good."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"The recommendation of the Blou Naartjie for dinner was ideal and a very pleasant surprise."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Accommodation

"Hopetown is net 'n oornagstop."

Richmond, Noord-Kaap

The Richmond Cafe and Rooms

"Interesting old town where I assume there are great disparities in wealth."

Upington, Noord-Kaap

Ditsem Gasteplaas

"Baie lekker dorp om te besoek en deur te reis. Was regtig 'n stop wat elke mens moet meemaak."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Juweel van 'n bestemming in 'n dorre landskap met pragtige see-uitsigte."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Quaint little town, very friendly people."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Oulike dorp om te rus voor jy volgende dag vertrek."

Fraserburg, Noord-Kaap

Blou Windpomp

"Nie veel om te doen nie. Ons het gegaan vir 'n begrafnis."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"Pragtige dorpie, skoon. Ons het sommer van die gastehuis na die restaurant gestap om te gaan eet. Baie veilig gevoel. 'n Regte stukkie "Kaap" - baie vriendelike mense."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Hulle moet net 'n paar aktiwiteite kry. Daar is bitter min doen-dinge. 'n Boot trip om kreef te gaan vang, of staproetes. Kanovaarttogte. Enige iets om te doen. Dagtoere by die visfabriek."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang