Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7949 reviews.

Colesberg, Northern Cape

Karoo-Koppie Guesthouse

"Ons het net oorgeslaap, maar dit was 'n rustige dorpie tussen die koppies."

Springbok, Northern Cape

Sperrgebiet Lodge

"Loved it, self-sufficient accommodation on the outskirts of town. Makes for fantastic star gazing and nice vibes for an evening braai and catch up with family and friends."

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Baie vuil dorpie, het nie veilig gevoel om te gaan fietsry die oggend nie."

Vioolsdrift, Northern Cape

Riversun Retreat

"Gebruik liefs 'n 4 x 4 voertuig, en onthou jou sonskerm."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Baie sentraal op pad Kaapse kus toe."

Prieska, Northern Cape

RRG - River Rapids Grace Units

"Ek was verbaas daar is nie lekker eetplekke nie, want ons is gewoond aan 'n vinnig wegneem-ete of 'n lekker ontbyt ons het geen ander keuse gehad om self te maak."

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Goeie oorslaapplek halfpad Kaap toe. De Vette Muis is 'n lekker eetplek na 'n dag se lang reis."

Williston, Northern Cape

Oliveira Self-catering Apartment

"Mooi dorpie met vriendelike mense en ontvangs."

Keimoes, Northern Cape

1150 on Bain

"Lovely area, unfortunately we only passed through and didn't spend any time in the area."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Die Baai se Bek

"Hondeklipbaai is so mooi, net jammer hulle wit strandjie is so vuil."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Die Kraal restaurant was ’n ligpunt - heerlike, smaakvolle kos."

De Aar, Northern Cape

Potties Guesthouse

"Die dorp is rustig en veilig. Die Mumisipaliteit sal baie meer moet doen om die dorp op te knap en besighede te ondersteun om bemarking te doen."

Colesberg, Northern Cape

Mimosa Guest House

"This is not a place to make your destination, but rather a place to break your journey."

Britstown, Northern Cape

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Britstown is 'n pragtige skoon dorp."

Keimoes, Northern Cape

Ikaia River Lodge

"We did not do much in Keimoes but stay and rest at Ikaia, but would go back to explore the area more."

Colesberg, Northern Cape

Linda's Guest House

"Ideale plek vir afsaal vir ’n reis tussen Gauteng en die Kaap."

Loxton, Northern Cape

OënaBo

"A quaint quiet Karoo-town where we would happily spend more than a night."

Hopetown, Northern Cape

The Palms Guesthouse

"Pragtige dorp, ongelukkig vervalle."

Kathu, Northern Cape

Eagles Rest Kathu

"I was surprised to find very few traffic lights in Kathu. Most intersections only have roundabouts. Plenty of speed humps to calm traffic, some of these are not painted properly with road markings and can surprise you as you approach."

Richmond, Northern Cape

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"As dorp met 'n paar boekwinkels en met versameling ouer boeke baie goed. Het ook laaste naweek van Oktober die jaarlikse uitstekende Boekbedonnerdnaweek. Ook goeie museum, baie op die perd as dier gerig."

Hopetown, Northern Cape

Thorn Ikhaya Guest House

"Die betrokke munisipaliteit moet 'n ernstige poging aanwend om sy strate op te gradeer/verbeter!"

Williston, Northern Cape

Williston @ 21

"Die skoonste, netjiesste dorp wat ons op ons reis van 3 weke teëgekom het. En die plaaslike skaapvleis in die restaurant en slaghuis, is heerlik."

Page
Page 98 - Showing 2911 to 2940
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers