Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1908 reviews.
Potchefstroom Central, North West
Hill Manor"Really just a student town to be honest. We came to do business, so cant really say we did any touristy stuff. "
"Die area het slegte paaie, die dorp self is seker nie sleg nie, maar die onderhoud is glad nie op standaard nie. Ek het nie van die area gehou nie."
"Ek sou daarvan gehou het as hulle ons vroeër gesê het dat die onderdak se warm water swembad toe is en nie nadat ek alles betaal het nie."
Potchefstroom Central, North West
Hill Manor"Naby kampus, maar as jy nie meer 'n student is nie, is daar nie werklik veel om te doen nie. Die restaurante is naby asook die groot winkelsentrum."
"This is a beautiful place, we really enjoyed although it was very short."
"Maar soos enige ander Klein dorpie. Nie baie netjies. Naar as jy daar moet oornag. Daar is baie netjiese lekker gastehuise. Game view lodge beslis."
"Die kort tydjie wat ons daar was, was vir ons ongelooflik aangenaam gewees, baie dankie!"
Potchefstroom Central, North West
Twin Palms Guesthouse"Die veiligheid in sentraal Potchefstroom is nie so goed nie."
"Lekker dorp om in te kuier, mense met wie ons besigheid gedoen het, was vriendelik en behulpsaam. "
"Nie die mooiste dorp nie, maar die ligging op pad Noord-Kaap toe maak dit ‘n goeie stop."
"Was verbaas, dit was my eerste keer in Potchefstroom. Sal weer gaan as daar feeste is en dan weer inboek by opstal gasteplaas. Mense is baie vriendelik."