Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)
Indien jy Oakdale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oakdale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oakdale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oakdale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oakdale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Oakdale

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

En Route Cape Town is 'n bekoorlike en ruim selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Boston in Bellville. Die woonstel is naby winkelsentrums, malls, filmteaters, vervoer-dienste en hospitale geleë. Kaapstad Intern...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

4 On Turner bied verblyf in 2 woonstelle wat gerieflik gemeubileerd is en slaapplek aan 'n totaal van 10 gaste in Bellville bied. Die eerste woonstel, 4 On Turner, bied slaapplek vir 6 gaste. Dit het 'n privaat ing...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

The Boston's Cottage is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op 'n privaat erf, maar het 'n privaat ingang en is heeltemal apart van die hoofhuis. Die kothuis het 'n ouwêreldse gevoel met moderne afwerkings en is ideaal vir...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R325
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Rynie se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë. Dit is perfek vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en halfpad tussen Stellenbosch en Kaapstad se middestad. Di...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Gerieflike Tuinwoonstel is in Boston, Bellville geleë en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is ideaal vir 'n paartjie of vir sakereisigers. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaa...

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Sun Bell Lodge is sentraal geleë in 'n bekoorlike, boomryke straat in Bellville, 150 km van Sanlam se korporatiewe hoofkantoor af. Die gastehuis bied lekker gerieflike akkommodasie wat ideaal vir vakansiegangers é...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Ambience Garden Apartment is in die stil, lowerryke woonbuurt genaamd Hoheizen in Bellville, een van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dis net 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe Dié ruim selfs...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Aan de Weg is 'n selfsorgkothuis in Blomtuin, Bellville, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, gesinne en diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en hooftoegangspaaie....

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Balmoral Lodge is in De La Haye, 'n buurt in Belville geleë. Die lodge bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf beskik oor en suite-kamers, elkeen ingerig met 'n radiowekker, tee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za