Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)
Indien jy Oakdale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oakdale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oakdale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oakdale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oakdale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Oakdale

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Balmoral Lodge is in De La Haye, 'n buurt in Belville geleë. Die lodge bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf beskik oor en suite-kamers, elkeen ingerig met 'n radiowekker, tee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Posto al Sole is in Ridgeworth, Belville. Verblyf is beskikbaar in 3 oopplan-selfsorgeenhede. Die eienaar bly op dieselfde perseel. IL Bacio het slaapplek vir 3 gaste en IL Mare en IL Sole het elk slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Abba Self-catering Apartment is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die rustige buurt, Hoheizen in Bellville. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is net 12 km vanaf Kaapstad Internasional...

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger-Waterfront Cascades III 204 is 'n selfsorgwoonstel in die Tygervallei Waterfront in Bellville, Kaapstad. Die moderne, volledig ingerigte woonstel is beskikbaar vir korttermyn-verblyf en spog met pragtige uitsi...

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger-Waterfront Riverside Lofts 853 is 'n selfsorgwoonstel in Tygervallei, Belville, Kaapstad. Die dubbelverdieping-woonstel is volledig ingerig en is beskikbaar vir korttermyn-verblyf. Dit spog met pragtige uitsig...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Nineteen 47 - Boston is in historiese huis in Bellville geleë en bied 'n keuse van gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede aan gaste. Gaste kan die Geel-kothuis, Nederlandse Blou-woonstel of die Groen-woonstel be...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger-Waterfront Cascades III 406 is 'n selfsorgwoonstel in Tygervallei Waterfront in Bellville, Kaapstad. Die moderne, volledig ingerigte woonstel is beskikbaar vir korttermyn-verblyf en spog met pragtige uitsigte ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Gemini and Antares bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil buurt in Bellville. Dié Kaapse voorstad is die spilpunt van bedrywighede en is naby die lughawe, gholfbane, wynroetes, ontspanningsgeriewe en winkelsent...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Tyger-Waterfront Cascades III 304 is 'n selfsorgwoonstel in die Tygervalleiwaterfront in Bellville, Kaapstad. Die moderne, volledig ingerigte woonstel is beskikbaar vir korttermyn-verblyf en spog met pragtige uitsig...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Weltevrede Akkommodasie bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf in die woonbuurt Bellville in Kaapstad. Die eenheid is naby verskeie hospitale en mediese sentrums geleë. Ons 14 goed ingerigte selfsorgeenhede...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za