Resensies van Olive Hill

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Olive Hill bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 5 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
Jeanne D. - 16th January 2018
staying in Olive Hill
Ek sal definitief Olive Hill aanbeveel en weer besoek. Dit was heerlik!
Elsabe F. - 8th January 2018
staying in Olive Hill
Alles was puik. Aanwysings hoe om daar te kom, ontvangs, oornag geriewe, heerlike ontbyt. Rustig na die hele dag op 'n besige roete van die Kaap af. Sal dit graag aanbeveel.
Carel M. - 21st August 2017
staying in Olive Hill
Sal beslis weer hier aandoen.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]