Resensies van Underberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Underberg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.38 uit 5 gekry volgens 239 resensies.
Andre B. - 22nd November 2021
staying in Underberg
Was a good place to just sleep over for 1 night.
Natasha B. - 14th November 2021
staying in Underberg
Love the Underberg, everyone is really friendly and helpful.
Jp E. - 25th October 2021
staying in Underberg
We are coming back in winter for some snow.
Yvonne L. - 7th October 2021
staying in Underberg
Underberg is such a beautiful place to travel. The mountain's are definitely breathtaking.
Boyce B. - 27th September 2021
staying in Underberg
If only they can fix the gravel roads.
David D. - 19th September 2021
staying in Underberg
It's a perfect place to be.
Cindi A. - 13th September 2021
staying in Underberg
Just love the place. Getting a little pricey as far as accommodation is concerned.
Faizan R. - 11th September 2021
staying in Underberg
Love that areas.
Arend D. - 8th September 2021
staying in Underberg
Beplan jou reis. Kuier goed aangesien daar baie te sien en te doen is, maar slegs as jy beplan, anders gaan jy teleurgesteld wees as jy spontaan na aktiwiteite, besienswaardighede soek.
Herman S. - 23rd August 2021
staying in Underberg
Sanipas is 'n belewenis, lekker in die sneeu gespeel.
Loraine S. - 10th August 2021
staying in Underberg
Ongelukkig as gevolg van Covid is die meeste museums en natuurparke gesluit, maar dit was nogstans 'n aangename wegbreek.
Lisanne H. - 10th August 2021
staying in Underberg
Beautiful part of the world and definitely worth a visit.
Martin V. - 10th August 2021
staying in Underberg
Paaie benodig aandag.
Andre R. - 10th August 2021
staying in Underberg
Die dorp het die wêreld se potensiaal, maar armoede en swak provinsiale bestuur laat die dorp vreeslik teleur. Strate is vol potholes, grys klippies wat orals in die straat lê, vullis wat op die strate lê. Die instandhouding is regtig nie waar dit moet wees nie.
Renier W. - 28th June 2021
staying in Underberg
Very nice location, with beautiful mountains.
Sonja Y. - 25th June 2021
staying in Underberg
Nice place! All the necessary shops are there and friendly people!
Marthinus L. - 19th June 2021
staying in Underberg
Underberg is 'n pragtige omgewing met verskeie aktiwiteite en definitief die moeite werd om te besoek. Ongeveer 40 km tot by Lesotho grens via die Sanipas.
Dries H. - 15th June 2021
staying in Underberg
Jammer dat Himeville en Underberg hier ook duidelik swaarkry.
Martha H. - 15th June 2021
staying in Underberg
Really a must-go place to see natures beauty unfolding.
Peter V. - 13th June 2021
staying in Underberg
Unfortunately I did not have time to explore the area, but will definitely be going back for a few days as soon as I can.
Royden C. - 30th May 2021
staying in Underberg
Underberg is a beautiful part of South Africa - especially at this time of year (autumn).
Faizan R. - 20th May 2021
staying in Underberg
Good area.
Marita T. - 1st May 2021
staying in Underberg
The Spar area won't be winning the cleanest area competition.
Louwrens O. - 29th April 2021
staying in Underberg
Vir enigiemand wat van die natuur hou is hierdie area ’n moet!
Joanita S. - 27th April 2021
staying in Underberg
Gesels met mense wat die omgewing ken. Daar is baie bitter mooi plekkies wat jy gaan mis as jy nie daarvan weet nie.
Gary S. - 19th April 2021
staying in Underberg
Min vir tieners om te doen behalwe stap, perdry of visvang.
Sandile S. - 14th April 2021
staying in Underberg
I wish there was a park closed by.
Charl D. - 8th April 2021
staying in Underberg
Baie plekke het toegemaak weens Covid.
Lizelle D. - 6th April 2021
staying in Underberg
So baie om te sien die natuur en berge is asemrowend!
Lana V. - 23rd March 2021
staying in Underberg
The people, the town is beautiful and natures is breathtaking. We are already planning our next trip to Underberg.
Marita P. - 19th March 2021
staying in Underberg
Vriendelike dorp en streek. Baie om tesien en te doen. Die uitsig van die Drakensberge van Underberg af is vyfster.
Pierre D. - 15th March 2021
staying in Underberg
The town Underberg itself is very small & does not have many shops. However when going to Underberg do not bank on visiting the town rather spend time outdoors in the mountains with lovely hikes & many outdoor nature based activities.
Werner K. - 13th March 2021
staying in Underberg
Nice plek in die Drakensberge. Net jammer ons regering kan nie die slaggate herstel nie. So pas op en ry stadiger.
Alma M. - 30th January 2021
staying in Underberg
Die slaggate op die deurpad R617 het ernstige aandag nodig. Baie bly ons het nie nodig gehad om daar in die donker te ry nie.
Jan M. - 21st January 2021
staying in Underberg
Uitstekende dorp om van daar die omgewing te verken, baie sentraal.
Gerhardus G. - 20th January 2021
staying in Underberg
Die beste, die mooiste, die skoonste, beslis 'n moet vir alle reisigers.
Ria N. - 18th January 2021
staying in Underberg
Dit is 'n heerlike vakansieplek weg van die gejaag. Dis net jammer dat dele van die pad na Underberg sleg is.
Anelle B. - 13th January 2021
staying in Underberg
Underberg as bestemming is fantasties.
Ruan N. - 5th January 2021
staying in Underberg
Aaklige dorp. Koop liewers alles wat jy nodig het voor jy daar aankom en bly liewers in die natuurreservate.
Lynette V. - 12th December 2020
staying in Underberg
Pragtige klein dorpie met die mooiste restaurante!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]