Geverifieerde Resensie
Underberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Underberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 251 resensies.
"Unfortunately I did not have time to explore the area, but will definitely be going back for a few days as soon as I can."
"Underberg is a beautiful part of South Africa - especially at this time of year (autumn)."
"Gesels met mense wat die omgewing ken. Daar is baie bitter mooi plekkies wat jy gaan mis as jy nie daarvan weet nie."
"The people, the town is beautiful and natures is breathtaking. We are already planning our next trip to Underberg."
"Vriendelike dorp en streek. Baie om tesien en te doen. Die uitsig van die Drakensberge van Underberg af is vyfster."
"The town Underberg itself is very small & does not have many shops. However when going to Underberg do not bank on visiting the town rather spend time outdoors in the mountains with lovely hikes & many outdoor nature based activities."
"Nice plek in die Drakensberge. Net jammer ons regering kan nie die slaggate herstel nie. So pas op en ry stadiger."
"Die slaggate op die deurpad R617 het ernstige aandag nodig. Baie bly ons het nie nodig gehad om daar in die donker te ry nie."
"Aaklige dorp. Koop liewers alles wat jy nodig het voor jy daar aankom en bly liewers in die natuurreservate."
"The road to Underberg must not be driven at night."
"Ons het ongelukkig baie slegte weer gehad, maar dit is nogtans 'n baie mooi area van ons land."
"Die dorpie is klein en eenvoudig, maar het wat nodig is vir inkopies, restaurante en besienswaardighede. Dis ook in 'n pragtige omgewing geleë, met baie om te sien en doen in die natuur."
"Gerieflik geleë naby Sani Pass of Lesotho indien jy die pas wil ry of Lesotho wil besoek. Pragtig geleë by Drakensberge."
"Underberg's nature is absolutely beautiful. It is not nice to mislead customers as to the view they would have!"