Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4203 reviews.
"Margate is ’n fantastiese bestemming vir ’n famielie vakansie. Die strande is baie skoon en aangenaam."
"Alles wat jy in ’n plaaslike vakansieplek of plek weg van die huis af wil hê, kan jy by Umhlanga kry."
"Die krokodilplaas is in 'n baie swak toestand en die diens was uiters swak van die personeel. Dit het voorgekom asof die persone by ontvangs besoekers ignoreer."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Ascot Bush Lodge"Ons het net oornag. Die roete met GPS het ons deur die industriële gebied geneem wat ons onveilig laat voel het, dit was ook vuil met 'n baie slegte reuk."
Port Edward, Escape From Durban
Genade Selfsorg Eenhede"Die plek is maar vergete deur die wêreld. Ten minste is die strande nog mooi."
Glenmore Beach, Escape From Durban
Kaja vir Baja"Die strand is baie stil en sentraal geleë, die winkel op die strand was toe wat nie ideaal was nie, dalk oor ons buiteseisoen daar was."
"St. Lucia is nog een van die min dorpe in ons land wat baie netjies en skoon is."
"Dit is vir seker ’n toeristebestemming. Alles wat mens nodig het is daar. Skoon plaveisel om op te draf in die oggende, verskeie resturante net ’n paar minute se stap op die strand weg."
Port Edward, Escape From Durban
Rockview Guest House"I really enjoyed the place and I promise you that I will come back soon."
"Baie lekker vakansiebestemming. Het die see en wildkyk op een plek. Baie om te doen en kan lekker in die dorp rondstap en restaurante besoek."
"Margate self nie 'n baie ideale vakansiedorp nie. Dorp is vuil. Omliggende dorp soos Ramsgate, wat baie naby geleë is, meer ideale vakansiebestemming."
Hibiscus Coast, Escape From Durban
Silverstreams Lodge and Cottages"Die paaie was bietjie moeilik om te bemeester, en ons het nie by alles uitgekom. So ons sal wéér moet kom kuier. "
"Baie lekker plekkie by die see, maar ek dink in die besige tye moet 'n mens maar die winkels vermy!"
"Mtunzini is meer aan die veilige kant, klein dorpie aan die kuslyn met 'n ongerepte strand. As jy 'n rustige vakansie soek is Mtunzini vir jou."