Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4010 reviews.
"Ons het van die eerste 3 dae van ons verblyf geen water gehad nie. Ons kom al vir baie jare Margate toe maar Margate het baie agteruit gegaan die laaste paar jaar."
"Margate itself is dirty and the beaches are littered. Shelly beach on the other hand is very clean."
"Strande is netjies en skoon, daar is oral sekuriteit. Die paadjies is lekker en gerieflik om op te loop."
Pennington, Escape From Durban
Selborne Golf Estate, Hotel and Spa"Looking to retire in Selbourne or Pennington."
"Ballito voel werklik soos 'n ander land. Die dorp is 'n getuigskrif van goeie munisipaliteitsbestuur."
Southbroom, Escape From Durban
3 Lagoon Getaways"Southbroom is 'n pragtige rustige kusdorpie. Ek sal vir seker weer daar gaan vakansie hou."
"St Lucia bied baie lekker verkansieverblyf met baie om te doen en te sien. Rustige dorpie met vakansie atmosfeer. Sal beslis weer gaan."
Pennington, Escape From Durban
18 on Douglas"Die strate in pennington is in ’n redelike slegte toestand. Bly liefs weg van die OK Foods af en ry eerder deur na Scottburgh Mall toe. Pennington is verder ’n baie stil en pragtige area."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2506"Southbroom is a lovely suburb and has several lovely and quaint restaurants and coffee shops."
"Pragtige strande, pragtige ligging en omgewing - werklik 'n heerlike plek om vakansie te gaan hou."
"Lucien Beach (Margate North) was heerlik, onderste gedeelte van Margate strand voel mens nie altyd veilig vroeg soggens nie. Baie bedelaars en dronk persone wat lastig is. Later deur die dag raak dit egter beter. Wimpy Margate se diens is fantasties."