Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4114 reviews.
Port Edward, Escape From Durban
Eden Wilds 88"Baie lieflike plekkie. Klein maar baie oulike plekke om te sien. Die natuur is pragtig."
"Uvongo se strand was heel week gesluit omdat die water te vuil was om in te swem. Die kraanwater is ook ondrinkbaar. Die munisipaliteit laat werklik sy toerisme bedryf in die steek."
"Fantastiese vakansie dorp. Alles wat mens nodig het. Voëlkyk en wild pragtig. See is heerlik."
Port Shepstone, Escape From Durban
Cycasia Lodge"It is a beautiful place, not too busy, and close to the beach and shops."
Glenmore Beach, Escape From Durban
Kaja vir Baja"Ons geniet die stilte van Munster en veral om vroegoggend langs die strand te gaan stap. Die swemstrand het lewensredders wat jou gemoedsrus gee. Laagwater is elke keer 'n unike belewenis om dan verby die rotse oppad na Muster strand die poele vol vissies en ander see diertjies te besigtig."
"Typical of the KZN lower south coast, good in parts but short of quality restaurants. The few decent ones are usually fully booked."
"Fantastiese plek maar nie genoeg eetpkekke nie en die paaie is sleg van die slaggate."
"As toeriste bestemming moet die hele dorp se mense meer profesioneel begin optree. Te laidback."
"Daar is geen informasie oor die toeganklikheid van die strand nie en die feit dat jy moet betaal as jy na die lagoon of piekniekplek wou gaan. Daar is ook nêrens iets wat reëls rondom honde op die strand uitklaar nie."
"Ek gaan al jare Margate toe, want baie interessante dinge gebeur daar. Die strande is die beste en die winkels kom en gaan, maar probeer altyd aan die gang bly. Mense is vriendelik en gesels altyd lekker."
Hibberdene, Escape From Durban
Beach Cove"Hibberdene is nie werklik meer die veiligste vakansiedorp nie, maar ons geniet dit vreeslik daar. Dit is nie so oorweldigend vol soos Margate nie. Ons gaan gereeld na Hibberdene."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Matts Rest B&B or Self Catering"Die dorp het redelik agteruitgegaan in die laaste paar dekades."