Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"The elephant sanctuary, where you interact with the elephants and feed them and brush them, is highly recommended! An overwhelming experience."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Klipfontein Game Reserve"Lekker dorp en baie winkels en verblyf."
Bethal, Escape From Johannesburg
Moments Away Guest House"Like many smaller towns in the country, the tar roads are in a pathetic state with potholes everywhere."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"Hou baie van Parys. Dis naby vir ons wat in Vanderbijlpark woon."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Baie lekker en gerieflik geleë net buite Pretoria. Die grondpaaie is net baie sleg. Dink as die hoofpaaie bietjie na gekyk word sal dit fantasties wees."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kosmos Heights Self-catering Accommodation"The Kosmos Cafe Restaurant just after the entrance is highly recommended. Food and staff were excellent."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"So naby aan Pretoria, maar tog voel dit of 'n mens in die hartjie van die Bosveld is."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Het 'n lekker klimaat. Ligging goed naby groot stede."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Die Mooirivier is erg besoedel langs die N12 en nie meer mooi nie. Die plek het 'n baie ryk en interessante geskiedenis met paar baie mooi ou geboue."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Mooi dorpie. Vriendelike winkeleienaars en baie goeie restaurante."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"'n Oulike plattelandse dorpie met aangename mense. Heerlike eetplekke en oulike winkeltjies."
Sasolburg, Escape From Johannesburg
Magnolia Guest House"Sasolburg is maar 'n industriële gebied en kan maar verwag dat dit nie 'n toeristemekka kan wees nie. Paaie kort baie aandag soos met meeste gebiede."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Bushbabies Lodge Dinokeng"The road towards the lodge was very bad."
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Dis 'n baie interessante dorp met baie nostalgie en jy kan jouself verloor tussen al die winkeltjies en restaurante. Aangename mense, baie vriendelik en hul gasvryheid uit die boonste rakke."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Crimson Bush Lodge"Baie diere en ongelooflik om te dink die Groot 5 is so naby."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Greenfinch Lodge"Binne Dinokeng is dit mooi en skoon, maar die pad soontoe en die ingangshek is vieslik vuil met rommel. "
Parys, Escape From Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Baie lekker, klein dorp vir rondloop en winkels besigtig."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Graceland Guesthouse"Paaie is effens vol gate. Maar die mooi maak op vir dit."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"'n Besienswaardigheid."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Goosebay Canyon"One needs to drive a bit just to have some form of entertainment and places to eat at."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"Die ligging is voorwaarlik baie sentraal wanneer 'n mens Hartebeespoort besoek."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Presidensie Guest Rooms"Alhoewel Potchefstroom 'n studentedorp is, bied dit 'n verkeidenheid om te doen. Die Vaalrivier is op sy voorstoep en daar is baie goeie restaurante, winkels en vermaak om jou verblyf interessant te maak."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Daar is 'n eetplekkie Buffalo Grill wat vreeslike lekker etes bedien."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Potchefstroom is a quiet town. It has a number of good restaurants."