Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Lekker naby aan Johannesburg en Pretoria vir 'n vinnige wegbreek. Baie oulike en lekker eetplekke en baie aktiwiteite in die omgewing."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Cullinan is baie rustig, en ek hoop die dorpie kan volhou word deur toeriste wat gereeld kom besoek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Chateau la Mer Exclusive Guesthouse"Te min koffie winkels waar jy net kan gaan sit en 'n koppie koffie geniet."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kudu Bush Camp"More awareness of the conservation fee should be made, otherwise it was a lovely experience."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"The route must be planned properly, and travellers made aware of the condition of the roads. e.g. R104 old Rustenburg road, which is full of potholes and virtually impassable. The Toll road to Rustenburg is in very good condition."
Parys, Escape From Johannesburg
Die Suidwester Gastehuis"Baie netjies en skoon dorp, rustig het lekker gekuier."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The Ancient Copper Shed"Dis 'n geskiedkundige dorp met baie om te sien en te doen, hoewel ons doel 'n rustige wegbreek weg van als was."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Oh So You Guest House"Die dorp het baie agteruitgegaan. Kroonpark was destyds 'n gewilde juweel, maar lyk nou soos 'n nes. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Abendruhe Lodge"Te min selfryroetes en die toeristekaart is baie gebruiksonvriendelik. Die winkels binne die reservaat laat ook veel te wense."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Pretorius Park"Daar is baie aktiwiteite wat opwindend is vir die hele gesin."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Dit is ongelooflik om die diere so gesond te sien. Die wildreservaat is ongelooflik om te besoek enige diereliefhebber se droom."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"Dit was ons tweede besoek aan die omgewing. Daar is genoeg wild om te sien. Verblyf is goed."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tropicana Lodge & Sportz Bar"Driving around Hartebeespoort was very nice, we really enjoyed ourselves being there."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Franz"So many quaint litte shops and restaurants to visit and thoroughly enjoyed our visits to the local breweries."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Micarla's Bed and Breakfast"Ons het 'n troue bygewoon by Vrystaat Safari - dit was 'n pragtige plek vir 'n mooi funksie."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Lethula"Die Lion and Cheetah Sanctuary moet besoek word. Goeie waarde vir geld."
Parys, Escape From Johannesburg
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie"Don't forget to bring your own drinking water."