Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Rustige omgewing vir 'n rustige wegbreek."
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Een van ons gunsteling dorpies om te besoek!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Die selfritroete was baie lekker toe ons dit eers onder die knie gekry het. Sal weer in Dinokeng wil kuier."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Hoofgrondpad is baie sleg, ander land eienaars jaag op die hoof grond paaie en beskading anfer voertuie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Gerieflik naby Pta en Jhb vir 'n naweekwegbreek, en volop diere."
Oranjeville, Escape From Johannesburg
Die Vette Vis"Very small town but seems to have anything you need. "
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Basil's Boma Bush Chalet"Ons sal vir seker weer by Basil's Boma gaan kuier. Dis 'n baie rustige plekkie met alles wat jy voor kon vra om te rus en nogsteeds gemaklik te bly. Die eienaars is baie vriendeluk en behulpsaam. Altyd bereid om te help en vir seker waarde vir geld."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Dolphin Whisper Guest House & Spa"Ons het heerlik aandete geëet by die Station Diner restaurant, asook by Piacere. Ons het ook 'n heerlike ontbyt/middagete by The Lemon Tree Tea Garden geniet."
Senekal, Escape From Johannesburg
Dennebosch Guest House"Ek moes in die dorp oornag, maar die arme dorp is nes die res van ons klein dorpies, verval. Die mense maak dit lekker, vriendelik en opreg."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
B's at Strauss"Lieflike studentedorp en lekker vibe. Soos in baie dorpe in Suid-Afrika het Potchefstroom ook maar slaggate. Parkering 'n probleem in die studentedorpgedeelte, maar seker net oor langnaweke en studente se eksamentyd. Lekker kultuurdorp met baie wat aangaan en hou van die nuwe mall wat opgerig is 'n paar kilometer vanaf die Universiteit met 'n Woolies Food, Dischem en SLOUW koffiewinkel en baie meer."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Enigste nadeel is slegte potholes in Parys se strate. Dit kan die stadsraad beslis aandag aan gee."
Parys, Escape From Johannesburg
Die Suidwester Gastehuis"Ek het Parys besoek in 2013 laas en was baie baie teleurgesteld toe ek weer in 2021 daar kom, daar kort dringend aandag aan die dorp. Baie potholes geen padmerke (verf ) nie. Dit is baie hartseer om te sien hoe so mooi dorpie so verander het."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Die paaie is goed onderhou - ten spyte van 30 mm reën. Ongelukkig nie enige van die Groot 5 gesien nie."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Matlapa Lodge"Die omgewing wat ons jare gelede as 'n interessante kunsdorpie ervaar het, het ontstellend verval en voel nie veilig nie. Die natuur is steeds mooi."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
La Vie Gastehuis"Netjiese dorp. Die strate was net baie donker in die aand met meeste van die straatligte uit."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
The Well Gastehuis en Retreat"DIe dorp toon baie agteruitgang van toe ek laas (7 jaar gelede) dit besoek het. Groot jammerte."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Abendruhe Lodge"Ons het van waar ons by die Tau Gate van Dinokeng ingekom het tot ons weer uitgegry het, slegs goeie en vriendelike diens ervaar. Hulle is baie streng, maar dit is om die besoekers te beskerm. Ons het ten alle tye geweet waar ons staan met almal en geweet waar ons mag en nie mag gaan nie. Ons sal enigetyd weer Dinokeng Wildreservaat ondersteun."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"'n Lekker kuierdorp naby aan die huis. Baie om te doen en lekker eetplekkies."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Gravel road, go slow. Shops close by, don't fear running low on resources. Worth every rand!"
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
25 On Pretorius"DIe dorp is maar vuilerig en mens kan sien dinge gaan agteruit met die munisipaliteit."