Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Elephant Waterhole

"Dit was ons eerste besoek en hopelik nie die laaste nie!"

Parys, Escape From Johannesburg

Otters' Haunt

"Parys is 'n pragtige plekkie en baie om te besigtig en te geniet. Daar is baie mooi en gerieflike verblyf beskikbaar, soos die Le Grand Chateau, Mistique Waters en natuurlik Stonehenge."

Parys, Escape From Johannesburg

Hidden Grace Self-catering Unit

"Lekker naweek-wegbreek met aangename restaurante."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Bushveld Manor

"Baie om te doen, lekker eetplekke, baie om te gaan sien! Maak gerus 'n naweek daaruit."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

Rustenburg Inn

"Thanks for the lovely hospitality!"

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Moeite werd! As dit ooit moeite is!"

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Die konserwasiefooi voel ek is effens aan die duur kant: R80 pp. en R50 per voertuig."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Homestead Villa

"Dinokeng is a lovely place to spend time away from home in our backyard. We love going there."

Skeerpoort, Escape From Johannesburg

La Bastide

"Meer eetplekke wat nader is sal lekker wees, maar die ry na plekke toe was die moeite werd met die ligging van die berge om jou"

Parys, Escape From Johannesburg

Schilbach House

"Die weer tydens Oktober is baie lekker en nie te warm."

Magaliesburg, Escape From Johannesburg

Matlapa Lodge

"Baie interessante plekke om te besoek en te besigtig."

Parys, Escape From Johannesburg

The Danes on Vaal

"Beautiful little town. So much going on there, lovely little shops and places to eat."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

Riverstay

"Always great Afrikaans hospitality. Perfect midpoint stopover right on the N1!"

Senekal, Escape From Johannesburg

The Fairway Guesthouse

"Senekal is a farming and business community town which acts as a stopover for travellers passing through."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Lesego Guest House

"Nice place for a get away, you won't regret visiting here."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Ngiri Safaris

"My opinie: Die grondpaaie is nie so geskik vir 'n lae kar nie. So die mense wat daaroor wil kla, ry met 'n SUV of 'n bakkie. Ons het alles geniet."

Parys, Escape From Johannesburg

Rotary Place

"Dit is net ongelooflik warm in die somer en selde het die winkels lugversorging."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Chameleon Bush Lodge

"Naby om te ry vir 'n midweek of langnaweek. As ons maar net die leeus, renosters en olifante kon sien."

Parys, Escape From Johannesburg

Otters' Haunt

"Very disappointed with the lack of restaurants that are pet friendly."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Bali at Scenic Haven Lodge

"Daar is net te veel voetgangers wat ronddwaal."

Bethal, Escape From Johannesburg

Bethal Bluegum Country Lodge

"Die dorp, veral die strate, kort aandag. "

Parys, Escape From Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Ons eerste keer in Parys en ons kan nie wag om dit weer te doen die."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Dis was baie lekker gewees maar vir plaaslike mense is dit baie duur om daar weg te breek."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Ngiri Safaris

"Would suggest more places to buy refreshments when looking for wildlife."

Parys, Escape From Johannesburg

Casa Cara Guest House

"Duidelik dat die inperking 'n negatiewe rol speel."

Page
Page 92 - Showing 2731 to 2760

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers