Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Elephant Waterhole"Dit was ons eerste besoek en hopelik nie die laaste nie!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Parys is 'n pragtige plekkie en baie om te besigtig en te geniet. Daar is baie mooi en gerieflike verblyf beskikbaar, soos die Le Grand Chateau, Mistique Waters en natuurlik Stonehenge."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace Self-catering Unit"Lekker naweek-wegbreek met aangename restaurante."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Bushveld Manor"Baie om te doen, lekker eetplekke, baie om te gaan sien! Maak gerus 'n naweek daaruit."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Die konserwasiefooi voel ek is effens aan die duur kant: R80 pp. en R50 per voertuig."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Homestead Villa"Dinokeng is a lovely place to spend time away from home in our backyard. We love going there."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
La Bastide"Meer eetplekke wat nader is sal lekker wees, maar die ry na plekke toe was die moeite werd met die ligging van die berge om jou"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Die weer tydens Oktober is baie lekker en nie te warm."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Matlapa Lodge"Baie interessante plekke om te besoek en te besigtig."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Beautiful little town. So much going on there, lovely little shops and places to eat."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverstay"Always great Afrikaans hospitality. Perfect midpoint stopover right on the N1!"
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Senekal is a farming and business community town which acts as a stopover for travellers passing through."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesego Guest House"Nice place for a get away, you won't regret visiting here."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"My opinie: Die grondpaaie is nie so geskik vir 'n lae kar nie. So die mense wat daaroor wil kla, ry met 'n SUV of 'n bakkie. Ons het alles geniet."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Dit is net ongelooflik warm in die somer en selde het die winkels lugversorging."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Naby om te ry vir 'n midweek of langnaweek. As ons maar net die leeus, renosters en olifante kon sien."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Very disappointed with the lack of restaurants that are pet friendly."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Daar is net te veel voetgangers wat ronddwaal."
Bethal, Ontsnap Uit Johannesburg
Bethal Bluegum Country Lodge"Die dorp, veral die strate, kort aandag. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Ons eerste keer in Parys en ons kan nie wag om dit weer te doen die."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Dis was baie lekker gewees maar vir plaaslike mense is dit baie duur om daar weg te breek."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Would suggest more places to buy refreshments when looking for wildlife."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa Cara Guest House"Duidelik dat die inperking 'n negatiewe rol speel."