Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5260 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"A gem. Something to protect at all costs."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Dassie Paleis"Het slegs die mall besoek. Het Hartebeespoortdam besoek en besluit om in Brits te oornag."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Parys is die awesomeste plek met die vriendelikste mense wat ek in 'n lang tyd teëgekom het. Kan nie wag om weer Parys te besoek nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
KayanZee Lodge"Die paaie in die dorp kort aandag. Die munisipaliteit moet maar 'n plan maak."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Vette Vis"Very enjoyable town with more than enough restaurants and bars! Really safe environment and will definitely be back!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Chateau la Mer Exclusive Guesthouse"Dis 'n pragtige omgewing wat net gesien moet word."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Merino Guest Farm"Was verbaas het nie verwag dat dit so groot was nie en groot winkelsentrum."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
iZapa Bush and Game Lodge"Good for relaxing and socializing but not too many activities. Went to Roodeplaat dam but not much going on there."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Lekker eetplekkies, brouery met lieflike bier wat proe soos koeldrank maar skop soos 'n muil! Baie mooi omgewing. Ry rond en kruip in al die plekkies in. Hulle winkels het uitsonderlike antieke meubels asook moderne dekor! Kyk met die oë of gaan om lekker te koop!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Ek was nog nooit in Parys nie, baie gehoor en ons het die Vrydag daar rondgery en dit was net amazing, dis so mooi klein plekkie wat so baie het om te sien. Ons sal graag weer daar rond kuier."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Gegund Gasteverblyf"Ek dink Parys moet die Vaalrivier se moontlikhede as 'n toeristebestemming meer ontgin en ontwikkel. Ons sou graag 'n restaurant/kuierplek op die oewer wou besoek wat miskien ook veerbootvaarte, ens sou aanbied. Ons kon nie 'n skoon, gesellige kuierarea aan die oewer opspoor nie."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Rustenburg is a great place for the outdoor and wildlife enthusiast."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Baie dankie vir julle vriendelike diens."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Vette Vis"Heelwat padwerke op die oomblik. Maar dit sal wel voltooi word. Dan sal dit net beter wees. Baie vriendelike staf in die winkels ook."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Dit is nie die Nasionale Kruger Wildtuin nie, maar vir die gerief om dit feitlik op jou voorstoep te kan hê, is dit oor en oor die moeite werd om vir 'n dag of twee hier te kom ontspan."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Die wild is bietjie min, van die groot vyf het ons net een gesien."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Happy Valley"Perfekte gebied om te kamp as jy nie ingestel is op aktiwiteite wat aangebied word nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Lekker bosgevoel, maar min diere vir die grootte van die plek."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Rooibank"Ons het gekies om die self-drive-opsie te doen omdat ons almal voëlkykers is (2 kids ook!). By die Tau-ingang moes ons toe al die gelde betaal, wat alles insluit. Vir 4 volwassenes en 2 voorskoolse kinders, 2 keer self drive was R610 en R580 vir 1 keer self drive. Hierdie koste is na ons mening baie hoog!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Pluvio Guesthouse"Parys is 'n heerlike dorpie om tyd in te spandeer, al die mense is baie vriendelik."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River Rock Lodge"Interessante winkeltjies, oulike eetplekkies en net buite die dorp kan jy rustigheid ervaar of meer aktiewe dinge doen."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Noorder Street"Werklik naby aan Pretoria en Johannesburg. Baie winkels en veral oudhede en snuffelwinkels vir die entoesiastiese snuffelaar. Alhoewel daar winskope beskikbaar is, is dit eerder die verskeidenheid wat aantrek. Werklik baie restourante vir mense wat nie self wil kook nie. Vir aandetes word besprekings aanbeveel."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Kohandè Glamping"The bushveld in the area is beautiful."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Mahala View Lodge"Mense is vriendelik en ons het naweek lekker gerus."