Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5369 reviews.
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Perfect place, perfect weather."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Besonderse lekker plek!"
Parys, Escape From Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Pragtige plek, met oulike winkeltjies en eetplekke."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Such a lovely surprise. Picnic areas were clean and well maintained and nicely situated. Public restrooms neat, clean, with loo paper and sanitizer soap. Sedan roads well maintained as well. The animals have a lovely place to roam. It was lush and green after recent rains. My only negative is the main access dirt roads are so badly ridged and in desperate need of a grader to smooth them out."
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"Altyd lekker om in Parys te kuier en die talle klein kuns- en antieke winkels te besoek."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
2 Owls Guesthouse"Lovely vibey student atmosphere and good service at the restaurants which we visited during our stay."
Parys, Escape From Johannesburg
Egweni River Lodge"Great shops and the people very friendly. We will be back."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Harmony and Melody Self-catering"Bethlehem op sigself is 'n pragtige dorpie. Hulle sal net aandag moet gee aan paaie en padtekens."
Parys, Escape From Johannesburg
Cottage 1 @ African Olive Country Estate"Ons kom van Parys af. Dit is lekker om weg te kom van besige lewe."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Wild is maar skaars. Paaie is netjies. Daar is nie olifante nie."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"History of place is so interesting. Diamond tour is a must."
Parys, Escape From Johannesburg
Ella's Cottage"Ons gaan een maal jaar as 'n ladies getaway en geniet dit elke keer."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Ek sal graag meer plekke wil besoek daar."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Ek hou baie van die dorp met sy unieke karakter. Sou graag meer tyd daar wou spandeer het."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dit raak bietjie duur saam met die parkfooie, jou verblyf en die wildritte."
Senekal, Escape From Johannesburg
Bloekomsrus"Senekal is nie die regte bestemming vir jou as jy heeltyd besig wil bly nie. Dit is ‘n rustige dorpie waar mens net kan gaan ontspan en vergeet van die besige stadslewe. Ek sal defnitief weer daarheen gaan!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Het die hele reservaat plat gery en nie een van die Groot Vyf gesien nie - baie ander wild. Dit was al wat teleurstellend was, maar nog steeds die moeite werd."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Peaceful and lots of cuckoos at this time of year!"
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Dis die enigste plek waar ek in die toekoms binne 200 km van Johannesburg af vir 'n naweek of langer sal gaan rus. Ek het reeds vir komende Desember 2020 weer bespreek."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"What a lovely town, very beautiful and lots of restaurants and coffee shops to visit. I highly recommend O's Restaurant, we had a lovely anniversary dinner outside on the river the setting is stunning."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Heerlike eet- en kuierplekke. Interessante winkels."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Ek het Van Gaalen-kaasplaas besoek, asook Cradle Health Spa en was Sondag by die vlooimark naby Harties. Al hierdie plekkies was nie ver van mekaar af nie en baie lekker. Ek kan definitief al die plekkies aanbeveel."