Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.
Dinokeng, Escape From Johannesburg
117 on Oak"We enjoyed our stay very much. The town is small, but everyone is so friendly and welcoming! One bit of advice ─ visit Cullinan over the "Thursday to Sunday" period. We were there on a Monday and Tuesday and most of the tourist shops and restaurants were closed."
Die Wilgers, Escape From Johannesburg
Wilgers Guest House"Die mak dassies was 'n aangename verassing."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Millstream Inn Guest House"This is a beautiful place, we really enjoyed although it was very short."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Perfek vir universiteitskinders se ouers."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Dinokeng het regtig geldelike inisiatiewe nodig om te probeer om groter wild en meer katlewe in te kry, mens betaal dieselfde en soms meer as die Krugerwiltuin om te probeer om in die natuur te ontspan en nie so ver te ry daarvoor nie, maar dan is daar geen sig van leeus of cheetahs nie omdat die getalle verskriklik min is. Dit is bietjie teleurstellend want mens doen moeite en dit kos geld om so naweek weg te kom en dan sien jy net blaarvreters."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp"Pragtige deel van die land. 30 km vanaf Pretoria. Stop gerus ook in Cullinan op pad soontoe, pragtige deel in die dorpie gemik op toeriste met skagtoere en Zipline ry. Gaan soek vir die hekke na die Dinokeng Game Reserve. Hulle word aangedui as SDR “Self Drive Route” R80 per person vir conservation fund en R150 vir die kar. Daar is sekere roetes wat geskik is vir 4x4, maar die ander paaie kan deur ‘n gewone kar gery word alhoewel ek dink dis meer geskik vir SUV. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Ma Tala Tala Wildlife Reserve"Het regtig nie geweet daar is soveel mooi plekke beskikbaar in Dinokeng nie - naby die huis en regtig die kort rit werd."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Greenwoods Selfsorg"Very good Menlyn Mall is just around the corner from it making it perfect."
Die Wilgers, Escape From Johannesburg
Wilgers Guest House"Nader aan Wilgers Hospitaal sal jy nie kry nie."
Buffelspoort, Escape From Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Alles was daar. Al wat ek anders sou wou hê, is lig by die braai-area. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Ruah Park Cottage"Baie gerieflik naby vir 'n naweekwegbreek uit Gauteng se gejaag."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Franz"Heerlike dorpie. Geniet die dorpie en sy mense altyd. Definitief die besoek werd."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Leopard Lodge"Die klimaat is goed met goeie eetplekke en 'n paar aktiwiteite wat goeie attraksies is."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"Dis die perfekte dorp vir 'n langnaweek wegbreek. Dit bied inkopies, snuffel winkeltjies en natuurskoon."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
La Vie Gastehuis"Naby Pilanesberg en Sun City. Goeie winkels en restaurants. "
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Oppihoek"Awesome, ons is altyd Desembermaand vir Poison Rally daar en love dit!"
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Pragtige studentedorp. Vriendelike mense en lekker eetplekke."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Sevens Guesthouse"Vir my is Kroonstad net 'n oornagplek op pad terug van besoeke aan familie en vriende aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap se kusgebiede."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Siesta Guest House"Sou graag weer Frankfort wil besoek maar die paaie laat veel te wense oor! Kort dringend aandag!"
Frankfort, Escape From Johannesburg
Linkview Home"'n Baie mooi dorpie, maar die teerpaaie kort aandag!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Elephant Waterhole"Dinokeng is a real gem, super close to Pretoria. It's a wonderful spot that can be used as an amazing educational tour for kids, or just as a quick weekend getaway with the family. Lacked nothing. "