Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Sentraal geleë om Montague, Bonnievale en McGregor te besoek."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Harbour View"Pragtige dorp. Dit was my eerste keer in Gansbaai maar ek was verras met die vriendelike mense en omgewing. Sal beslis weer gaan."
Worcester, Escape From Cape Town
Kleine Nessie"Skoon atmosfeer, die berge is mooi, vriendelike mense."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Beach Haven Cottage"Lieflike rustige dorpie met pragtige strande vir stap."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Noetzie"Aside from the ocean views, there isn't much in terms of sightseeing or activities, but it does make a great base from which to explore the surrounds."
Hermanus, Escape From Cape Town
Selah House"Love to visit here during whale festival time. Have not been disappointed yet."
Montagu, Escape From Cape Town
MonTQ Guest House"1ste keer in die dorpie gewees. So bly ons het besluit om 70 km van N1 af te draai na Montagu. 'n Juweel van 'n dorpie."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"Montagu is 'n pragtige dorpie met al die geriewe wat 'n mens van so 'n dorp kan verwag. Die enigste probleem is dat die selfoonseine in die dorp uiters swak is. En ek het beide MTN en Vodacom toegang. Dit het veroorsaak dat ons by inklok nie met ons gasheer kon kontak maak nie en byna het dinge skeef geloop. Ek is van mening dat die dorpsowerhede regtig met die selfoonbase moet in verbinding kom om seker te maak dat die sein sterk en beskikbaar is. Geen of swak kontak kan toerisme baie negatief raak."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Zeehuijs"Yzerfontein is pragtig, maar wind was ysig koud gewees. Pak maar genoeg warm goed in, winter of somer. Natuurskoon is baie mooi."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Streamway"Fantastiese natuurskoon. Die botaniese tuin is ‘n moet, daar is maklike toegang (rolstoel vriendelik) met lieflike bankies sowel as verder staproetes. Die pikkewyne is ook ‘n heerlike besoek vir oud en jonk."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Daar is uitstekende restaurante met goeie kos en puik diens. Alles in die dorp is stapafstand van mekaar. Wynproe deur om op die Wine Tram te gaan is absoluut die moeite werd. Ons het die paar dae in Franschhoek baie geniet."
Hopefield, Escape From Cape Town
Commercial Hotel"The local industry can be advertised to guests. We only learned about them through our friends, i.e. the Saturday market which is great, Simply Bee, and we now also understand there is an art gallery and a small theatre in town. We always buy meat at the local butcher to take make home and there is a wonderful nursery not far from town. I am sure I am missing a couple of things, but these can be draw cards for people from the city to visit Hopefield and stay in the hotel!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Milk Thistle"Oulike weskusdorpie met veel meer om te doen as wat 'n mens besef. Die plaaslike kultuur is 'n belewenis!"
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Beautiful town with lovely, historic buildings. People in the town were extremely helpful and assisted us in fixing a car problem to get us back on the road."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Listening Wind Self-catering"Fantastiese mooi deel van die Wes-Kaap, die natuurskoon is uniek en die berge aan die een kant en see aan die ander kant maak dit net soveel mooier en spesiaal. Bettysbaai is nie oor-ontwikkeld soos baie ander kusdorpe nie en 'n mens ervaar 'n klein dorpie-atmosfeer wat besonders rustig is. Bonus: dis baie naby aan Kleinmond/Palmiet en Pringlebaai."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"St Helena Bay was the perfect spot to rejuvenate and relax for the weekend. It truly was beautiful."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Elandsbaai Trust"It is a rural tourist town. Not much to do. The natural beauty does make up for what it lacks."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Villa and Apartments"Lula's is a great restaurant and there is are 2 food trucks by the beach, one selling coffee and the other ice-cream, both excellent, the local Spar has everything you need. Loved it there."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Tulbagh is the place to be. Baie mooi natuur. Tulbagh sal goeie toeriste dorp uit maak."
Hermanus, Escape From Cape Town
Little Piece of Heaven"I would definitely book a longer stay in future."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Nels - Cabins with a View"Enjoyed Shelly Point Beach, the quaint harbour, The Palms, Stompneus Bay and calmness of St. Helena. Whale watching a treat! Many in the calm bay!"