Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

The Old Village

"Was verbaas dat die dorpie geen van die groot fast food franchises het nie. Kan 'n goudmyn wees!"

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Hemelsbreed Farm

"Landelike bekoring. Baie eetopsies beskikbaar."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Yellow Aloe Guesthouse

"Ek het 'n vinnige oorstop gehad in Clanwilliam. Ek sou graag langer wou bly, in die dorp ruik dit of 'n oumatjie êrens die heeltyd 'n teepot aan die kook hou en ek was gelukkig om deur die area te ry met die sitrusbome wat bot - so die lug is absoluut fantasties."

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Vindoux Guest Farm & Spa

"Mooi geskiedkundige dorpie, en ek kry die gevoel dat die inwoners moeite doen om hulle dorpie te bemark en op datum te hou. 'n Lekker dorp om te voet te verken, en ek is seker dis 'n goeie verblyfplek vir wynliefhebbers."

Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad

Malvernrylaan 25

"Pragtige, skoon dorp, sal beslis weer daarheen gaan. Struisbaai was goed vir siel."

Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Elandsbay Seaview

"Die Witmosselpot is fantasties!"

Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad

Slanghoek Mountain Resort

"Ons net deurgery so was nie in Rawsonville self nie."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Pecan Place

"Baie mooi dorpie. Baie wynplase in die omgewing. Lekker sentraal tot ander dorpies en wynplase."

Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad

Mountain View Cottage

"Franschoek is 'n wêreldklasplekkie om te besoek, beste wynplase met vele om te doen."

Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Penguin House

"We all had a great time. The house is amazing. We will definitely be back."

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Apple & Pear Accommodation

"Omring deur berge, vars lug en natuurskoon."

Darling, Ontsnap Uit Kaapstad

Aloe Cottage

"Loved the town friendly people - beautiful surroundings. Awesome beer!"

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"'n Klein Karoo-juweel met heerlike wyn, konfyt, gedroogde vrugte, vleis, interessante winkels, vriendelike mense en 'n veilige, rustige lewensstyl."

McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad

12 On Tindall

"'n Dorp met unieke sjarme wat beslis te voet verken moet word!"

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

White Lily

"A quaint little town."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Clanwilliam Dam House

"Dit is definitief 'n plek om oor en oor te besoek. Jy sal alles daar geniet."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

The Loft

"Skoon en netjies. 'n Ervaring wat mens oor en oor sal wil hê."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

House On Plein

"Was bekommerd oor die veiligheid."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

40 on Main Self-catering

"As jy walvisse wil sien dan is Hermanus die beste opsie"

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Suzys Accommodation

"Dit is 'n onverwagse stukkie eenvoud, met soveel rykdom om te bied. Die mense, staproetes en die see - veral tydens die teenwoordigheid van die walvisse, kan nie in geldwaarde beskryf word nie."

Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Mocha Bay

"We love Betty's Bay. It never disappoints."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Greyt House Self-catering

"Great small town, lots to do and explore. Everyone is so friendly, very tourism-orientated."

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

The Views Plattelandse Dorpshuis, Greyton

"Greyton has always been a family favourite destination. Love the area. Will always come back"

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Fynbos

"Karaktervolle, geskiedkundige dorp."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

C-Renity

"Die Walvisfees was lekker."

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Krakadouw Cottages

"Die ligging tussen die berge en die natuur rondom Clanwilliam is vir my die grootste aantrekking."

St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"Baie pragtige vissersdorpie met vriendelike mense. Een naweek is te kort.."

Blad
Blad 107 - Wys 3181 tot 3210

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang