Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Anthony Beach House"What a quaint spot, just love the West Coast. And the people are so friendly."
Worcester, Escape From Cape Town
The Habit"Rustige omgewing. Omliggende areas bied dalk meer aktiwiteite."
Greyton, Escape From Cape Town
The Victoria Room"A pretty, small town. Ideal for a peaceful break from the world!"
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Die Pastorie Kothuis"Ek was vir die eerste keer daar. Ek sal beslis weer gaan. Pragtig, rustig en veilig."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Streamway"Beautiful holiday destination away from the crowds and home to lots of penguins."
Darling, Escape From Cape Town
Disa Lodge"Daar is baie in die area om te sien. En die dorpie is vriendelik en warm."
Worcester, Escape From Cape Town
Eagle's Crest"We did not spend much time there as we were traveling and slept overnight but the town looked clean and where we stayed was lovely. I would like to go back and visit Worcester to see what is available. The Guesthouse did have copies of the wine farms, etc. in the area so we would love to revisit Worcester."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Lamberine Vakansieoord"Ek het familie en vriende daar so ek is al gewoond aan die Baai."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Chalets"Gorgeous setting and beautifully fitted chalets!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Whimseagull"Dis pragtig, veilig en verseker die plek vir rus en ontspan!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
46 Golden Mile Boulevard"Not all aspects are as well appointed as one would want but Brittania Bay on the Beach for a weekend is perfect."
Still Bay, Escape From Cape Town
Casa Caro"Stilbaai is een van die lekkerste vakansieplekke in SA vir 'n gesin met kinders. Daar is soveel om te doen en sien - ons as 'n familie geniet Stilbaai en keer jaarliks terug."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Bastion Quarters Guest House"Klein dorpie met alle fasiliteite beskikbaar en baie sentraal om die Overberg, kusstreek te besoek."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Turnstone Cottage"Pringlebaai is 'n baie mooi, rustige kusdorp. Honde word aan leibande op die strand toegelaat (daar is oestervangerneste in die duine). Daar is bobbejane in die omgewing, maar ons het hulle net van ver af gesien. Daar is heerlike kos op die dorp - kan veral Little Amsterdam se poffertjes aanbeveel. En Betty's Baai, Rooi-Els en Kleinmond is almal naby en baie mooi as 'n mens verder wil verken. Sal verseker die dorp aanbeveel vir 'n vakansie."
Hermanus, Escape From Cape Town
40 on Main Self-catering"Hermanus is 'n goeie toeristebestemming, maar baie besig. Sandbaai is baie naby daaraan, maar baie rustiger."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Bergroos"Heerlik gestap in die botaniese tuine en die pikkewyne is super oulik."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Villa Tarentaal"Riebeeck Kasteel was mooi toeriste-attraksie, sowel Nadine's flower."
Hermanus, Escape From Cape Town
Heavenly Breeze"Hermanus is 'n baie lekker plek om te wees in die Desembermaande. Daar is soveel om te doen."
"Onrus se naam moet eintlik Rusrivier wees, want alles is so rustig daar!"