Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.

Saldanha, Escape From Cape Town

Saldanha Bay View - Panorama Drive

"Nie veel te doen nie, maar naby aan ander plekke soos Langebaan, Vredenburg, ens. as mens bietjie wil uitry. "

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Sanroc

"St Helena definitely if you go for the quiet break."

Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town

Eldorado Self-Catering Country House

"A beautiful town to visit for a weekend or night."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

The Tiki Hut

"Die pad tussen St. Helanabaai en Paternoster is toe. Mens moet via Vredenburg ry. Dalk moet julle dit net op die advertensie sit, dit maak dit net makliker as mens dit vooraf weet."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"Ons sal graag eendag daar wil aftree. Dit is 'n stil, vriendelike gemeenskap die wat ons al ontmoet het."

Agulhas, Escape From Cape Town

Tides 4

"It is a must-see seaside village. Very quaint. Love the authenticity. "

Langebaan, Escape From Cape Town

Aloe Villas

"Dit was 'n fantastiese halfmarathon deur die reservaart. Sal beslis dit weer doen."

Agulhas, Escape From Cape Town

Annie's

"Good for long walks on the beach."

Pringle Bay, Escape From Cape Town

Captain's Cabin

"Fantastiese strand en lekker eetplekkies. Baie veilig en die kinders het die vryheid om alleen te stap en fiets te ry. Die bobbejane sorg vir konsternasie, mens moet net bedag bly."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Forever Blue

"Wonderful place to go if u want just want to relax."

Agulhas, Escape From Cape Town

Wafra

"Great travel destination, especially being at the most southern tip in Africa."

Riviersonderend, Escape From Cape Town

Kromrivier Farm Dam Campsite

"Not much to Riviersonderend, but Ou Meul Bakery is certainly worth a visit."

Agulhas, Escape From Cape Town

Shoreline Cottage

"Agulas, Struisbaai en Arniston is pragtige plekkies met 'n spesiale bekoring!"

Franschhoek, Escape From Cape Town

Wildeberg Elephants Trail Cottage

"Franschoek word deur baie "locals" onderskat - doen jouself 'n guns en gaan verken die dele wat nie "headlines" maak nie maar fokus op die kleiner intieme dele van Franschhoek."

Agulhas, Escape From Cape Town

The Gift

"'n Dorp wat mens verwelkom met netheid, goeie dienste en alles wat mens nodig het om by die see te ontspan. Net jammer van die "load shedding" wat ons almal tref."

Witsand, Escape From Cape Town

Under Milkwood Cottage

"Was ons eerste keer in Witsand, maar gaan beslis weer."

Witsand, Escape From Cape Town

8 On Main

"Lekker dorpie om te gaan rus en lees en stap."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

Pier Pleasure

"Rustige plekkie waar jy kan kom rus en tyd met familie spandeer. Kort meer aktiwiteite vir die kinders."

Paternoster, Escape From Cape Town

A'la Mossel 1

"Die mense is baie vriendelik."

Pearly Beach, Escape From Cape Town

Crest 70

"It's a really nice and quiet location and I find it very safe."

Onrus, Escape From Cape Town

Bosplasie

"Sal vir enigeen aanbeveel vir 'n sielsverkwikkende wegbreek."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Sunset Bliss

"Was by Rosmary Garden. Kos was heerlik, nagereg, (kaaskoek) was vir die prys en porsietjie bietjie duur. Alle plekke ingegaan. Vriendelike diens."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Tourist Lodge Gansbaai

"Baie lieflike plek vir 'n wegbreeknaweek."

Page
Page 40 - Showing 1171 to 1200
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers