Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Route 62 drankwinkel 'n moet stop in Ashton naby Robertson. Die manne daar ken hul drank!"
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Klein, maar ongelooflik oulik."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aviento Guesthouse"Aviento sal ek vir enige iemand aanbeveel. Dit was lekker rustig, netjies en die gasvrou baie oulik. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 3"Pragtige strande. Net die kreefverkopers wat lasposte is."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Agulhas het iets van alles, dis naby Struisbaai wat 'n lekker strand het. Sal definitief aanbeveel."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Whale Tale Villa"Peaceful. Quiet. Visiting the lighthouse is a must. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Die restaurante moet asb. later oop bly. Dit is 'n baie stil en rustige dorp. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Voorstrand Restaurant was 'n groot wenner. Lekker atmosfeer, 'n strand en see uitsig en fantastiese lekker kos!"
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Karoo - Boutique Hotel"Ons eerste keer hier, maar definitief nie ons laaste besoek aan dié dorp. Barrydale het baie om te bied. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Vir 'n oorslaap op pad na Augrabies vanaf die Kaap is dit perfek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"Pragtig, maar vreeslik stil. Restaurante vreeslik duur. Gedurende beurtkrag is dit 'n nagmerrie, want net die kruidenierswinkel het krag. Dis goed om daar af te tree na jare se gewoel in die stad as jy rus en vrede soek. Nie vir gesinsvakansie met jong kinders nie. Nie veel om te doen nie. Maar die dorpsmense is vreeslik aangenaam en vriendelik."
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"'n Absolute moet. Sommer baie om te sien en beleef."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Swellendam is 'n lieflike dorp - ideaal vir 'n lekker wegbreek!"
Britannica Heights, Escape From Cape Town
Die Skilpadjie"Rustige omgewing. Pragtige wegbreek van besige stadslewe. Vriendelike mense."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Vriendelike mense. Baie hulpvaardig. Het alles gekry wat ons nodig gehad het."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Aloe View Homestay"Rustige atmosfeer, veilig en vriendelike mense."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n pragtige plekkie wat baie netjies is en oor als beskik wat jy nodig mag kry. Ek sal beslis ook Tolbos Restaurant aanbeveel hulle kos en diens was puik."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"'n Baie mooi plattelandse dorpie waar jy sielerus kry en net kan ontspan. Saterdagmark was heerlik en al die staproetes was so lekker. Restaurante voldoen aan die hoogste verwagtinge. Ons sal Greyton vir seker weer besoek."