Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16426 resensies.
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Die droogte met gevolglike tekort aan water het vir seker 'n uitwerking op die toerismebedryf. Indien beskikbaarheid van water weer terugkeer na normaal, verdien hierdie pragtige dorpie vyf sterre!"
"Hermon is 'n baie klein gehuggie, maar die toeriste aantreklikheid is Riebeek Kasteel, 'n klipgooi daarvandaan."
Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad
Long Acres Bahamas Accommodation"Baie mooi plattelandse gebied."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Dit sal nogal lekker wees as hulle meer goed vir jongmense het om te doen."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Engela's Overnight Accommodation"Die hele dorpie het 'n wonderlike atmosfeer en die wynplase is great! Baie om ook in die omgewing te doen. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
House 12 Beach Club"There is no Mr Delivery or at least not one that we could pickup on our search."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Pragtige skoon dorp. Strand gebied skoon en lekker om op te stap. Vriendelike gemeenskap en behulpsaam."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Rustige, interessante dorp met vele geleenthede vir ontspanning en pret!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
4Winde"Langebaan is 'n lekker plek om te gaan naweek hou! Al wat sleg is as jy 'n buitelug person is, is dat die wind altyd daar waai. Daar is lekker restaurante en winkeltjies."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Castle"Pragtig, rustig en asemrowende uitsigte. Vriendelike mense en baie veilig."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Strandhuis"Sandbaai is a quiet and save place to stay. Very close to Hermanus."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Paternoster is 'n dorpie waar jy kan ontspan en rus vir jou siel kry."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Lekker plek met goeie potensiaal vir uitbreiding. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Heerlike rustige en stil plekkie met die gaafste mense! "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Aangename plaats om te fietsen en te kuieren."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
4Winde"Langebaan is baie veilig plekkie, vriendelike mense en 'n baie skoon dorpie."
"Witsand moet net sy ongekommersialiseerde karakter behou. Dit is werklik 'n plek wat jou siel lawe."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Eastbury Cottage"Hermanus is ‘n beeldskone kusdorp, die cliff paths staproete is ‘n moet, paar mooi strande, hordes lekker en goeie eetplekke, ongelooflike goeie wynplase met restaurante in die omgewing. Daar is ook ander oulike klein kusdorpies naby. ‘n Mens kan nie verkeerd gaan met ’n vakansie in die omgewing nie. Baie om te sien en te doen. "
Sand Bay, Ontsnap Uit Kaapstad
138 Marine Beachfront Guesthouse"Daar is veel te sien in hierdie pragtige stukkie van die Wes-Kaap."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Hut"Klein dorpie met 'n plaasomringde omgewing en baie vriendelike mense."