Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15622 resensies.

Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

Andra's Self-catering Accommodation

"Dis baie gerieflik geleë en binne trefafstand van baie wonderlike plekke."

Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad

12 on Beach

"Baie rustige dorpie vir 'n stadsjapie, maar 'n goeie rusplek weg van stad se gewoel."

Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad

Tolbos Backpackers

"Lekker plek en mense is baie vriendelik."

Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad

The Southern Beach House

"Quaint and perfect if you are looking to get away from the city hustle. Very peaceful."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Tropico House Guest Rooms

"Was een van ons beste vakansies. Sal enige tyd weer besoek."

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Wildebraam Berry Estate

"Good place for people that love country life."

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Seesig

"Dis baie besig in Desember! Maar dit was nog steeds 'n baie rustige deel van ons vakansie."

Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad

Ernadoon se Plek

"Suurbraak is een van daai skaars Suid-Afrikaanse dorpies waar jy alleen kan stap na sonsondergang en veilig wees. So lekker! Dit is sowaar 'n versteekte paradys."

Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad

Marcuskraal Chalets

"Genoeg om te sien en doen as jy bereid is om bietjie te ry."

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

La Rochelle

"Delightful historical town of S A. "

Tulbagh, Ontsnap Uit Kaapstad

Tulbagh Mountain Manor

"Dis pragtig vir 'n oornagplek, maar daar is niks meer om te doen as om net die stilte te geniet nie en dit kan dalk uitdagend wees met tieners. "

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Nuwerus Lodge

"Baie lekker en baie om te doen en te sien."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Salt Water House

"Nothing much to do. We had to go to Langebaan en Saldanha Bay for entertainment."

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Aan de Bergen Guesthouse

"Die mense is wonderlik en die plek is vol geskiedenis."

Witsand, Ontsnap Uit Kaapstad

Barnacles

"Vriendelike inwoners. Visvang paradys. Pragtige omgewing. Oulike winkeltjies. "

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Chesham House

"Net te besig oor Desember/Januarie!"

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Randrivier Guesthouse

"Small town but lovely to visit. Boubourn Street and four cousins certainly exceed expectations."

Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad

Groendraai Accommodation

"Klapmuts is lekker sentraal geleë, maar is ver genoeg van die stad af dat n mens weg is van die geraas en gejaag. "

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

C'est la Vie

"Die restaurante is puik! Probeer hul almal!"

Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad

Melkbosstrand Selfsorg

"Family friendly, beautiful and a little bit windy ;)"

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Skinkikofi

"Daar is 'n uitstekende mikro-bierbrouery, "Bergrivier", wat ek altyd graag besoek. Die Paarl raak net baie besig en die Mall pas net glad nie in nie, maar ek vermy dit maar net. Die Taalmonument is altyd 'n plesier om te besoek en ek beveel dit sterk vir almal aan."

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Oom Piet Accommodation

"Ons is deur 'n vriendin rondgewys. Het nie van al die oulike plekke geweet nie. Heerlike kase, wyn, kos, walvisse kyk. Sal beslis weer na Gansbaai gaan. "

Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Absolute Beach

"Pragtige plek. Sal dit hoogs aanbeveel."

Blad
Blad 433 - Wys 12961 tot 12990
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang